Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
September 30, 2024Anrich en Xtine by WoordfeesAnrich Herbst en Xtine vertel hoe hulle hul talente saamgooi op die verhoog en by ander projekte. By die Woordfees is beide te sien in 8 Misses Croon Sing, en Anrich is te sien in Roem: ‘n Musiekverhaal....more11minPlay
September 30, 2024Proscenium-dramakompetisieAnina Lundie, Kobus Burger en Junior Khumalo praat oor die Proscenium-dramakompetisie en jeugteater waar leerders in aksie gesien kan word....more14minPlay
September 30, 2024Miché van Wyk en René Cloete by WoordfeesMiché van Wyk en René Cloete vertel van hulle produksie Suurdeeg. Miché vertel ook hoe sy met Danneline Ramsden werk in Skatkis Vol Stories en die kinderteater, Pampoenpit se groen gevoel....more9minPlay
September 30, 2024Lize Beekman se pad met musiek en kunsLize Beekman gesels oor haar pad met musiek. Sy vertel hoe sy haar eerstens as liedjieskrywer sien, en hoe sy die geleentheid gekry het om haar in ander vorme van kuns uit te druk....more8minPlay
September 27, 2024Skattejag in die KarooAdri Smit vertel stories van die Vergete Grootpad, en die Bossie Goud-skattejag....more9minPlay
September 27, 2024360 Speseryroete - Deel 54Barbara Joubert praat oor kook met vinkel....more9minPlay
September 27, 2024Tamagotchi is terug!Die negentigs se Tamagotchi-gier is weer hier. Anders as die ou weergawe van die elektroniese troeteldier, hoef die nuwes darem nie te sterf as dit ‘n halfdag sonder aandag is nie....more2minPlay
September 26, 2024Mina se dankbaarheidHaidee Muller-Isaacs het Mina Conradie op Heidelberg raakgeloop. Mina is al jare lank 'n groot RSG-aanhanger. Dis nou sewe jaar na haar kankerstryd, en met Mina gaan dit baie goed. Op Heidelberg is sy bekend vir haar heerlike gebak. Sy vertel vir Haidee van haar dankbaarheid....more7minPlay
September 26, 2024Oesterbaai se bobaas-kokOp Oesterbaai, ‘n kusdorpie in die Oos-Kaap, praat die mense van hulle eie Masterchef, Bokkie Lombard, wat, só sê hulle, beter as die bestes kan kook. Mariska Spoormaker het gaan inloer by sy Oester Kaya-gastehuis om self te proe....more7minPlay
September 26, 2024Jonk 26 September 2024Bernice Venter praat oor die rol van DNS-ontleding in siektevoorkoming en -behandeling....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.