Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
September 23, 2024Heeljaar KersfeesJane Malyon van Essex se kersboom staan heel jaar reg, ingeval haar 35 jarige en 40 jarige seuns by die huis opdaag. Daar is altyd ‘n kalkoen in die yskas, en die kerskouse is vol. Sy sê sy besef dis ‘n bietjie eksentriek....more2minPlay
September 20, 2024Mostert se meul maal weerAndy Selfe vertel van Mostert se meul, die enigste werkende windmeul in Afrika. Die Vriende van Moster se Meul sorg dat die stene bly maal....more10minPlay
September 20, 2024360 Speseryroete - Deel 53Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor sojasous, wat reeds sedert 1662 in Japan gemaak word....more8minPlay
September 20, 2024Basil van StilbaaiHaidee Muller-Isaacs gesels met Basil Koopman, plaasbestuurder van die Oudewerfskloof Olyfplaas op Stilbaai, wat onlangs die Agri-Werker van die Jaar-toekenning losgeslaan het....more9minPlay
September 20, 2024Skei en vernietig allesIn China maak mense op allerhande maniere geld uit egskeiding. Een so ‘n manier is om foto’s, gedruk op duursame bord, en huweliksmemorabilia te vernietig, en die proses op video vas te vang....more2minPlay
September 19, 2024Louise se toeganklike kunsHaidee Muller-Isaacs gesels kunstenaar Louise Kluyts op Heidelberg oor watter rol kuns behoort te speel, en hoe sy hand bysit op die dorp sodat kuns in openbare spasies vir almal toeganklik kan wees....more10minPlay
September 19, 2024Jonk 19 September 2024Dr. Chrisna Keyser praat oor die redes vir haarverlies....more7minPlay
September 19, 2024Buurkrag‘n Man in Amerika sukkel met ‘n kragrekening wat styg, al doen hy wat. Toe die diensverskaffer gaan kyk wat gebeur, besef hulle hy betaal al 18 jaar lank sy bure se krag....more2minPlay
September 18, 2024Swemafrigter Rocco MeiringSwemafrigter Rocco Meiring vertel vir Martelize Brink van swem in Suid-Afrika. Verskeie Olimpiese swemmers, onder andere Tatjana Smith, Kaylene Corbett en Erin Gallagher, word deur hom afgerig....more10minPlay
September 18, 2024Bloedneus brul nog voortVyf jaar gelede het Mariska Spoormaker in die Kougaberge kennis gemaak met Bloedneus, ’n stokou Isuzu-bakkie wat met drade en genade aanmekaar gesit is. Sy het nie gedink Bloedneus sou vyf jaar later nog loop nie, maar toe vind sy uit dié bielie brul nog vasberade voort....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.