Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
September 18, 2024Wat is allulose?Dieetkundige Saskia Zietsman vertel van allulose se plek tussen al die suikervervangers en versoeters....more9minPlay
September 18, 2024Lego langer as twee dekades in die neusAs sesjarige het Andi Norton van Arizona ’n Lego-stukkie in sy neus gedruk. Ná 26 jaar is dié vergete blokkie eindelik uit....more2minPlay
September 17, 2024Êrens oorsee 17 September 2024Reinhardt van Zyl vertel van die eilandlewe op Mauritius, en hoe hy daar beland het....more9minPlay
September 17, 2024Watter slange is die gevaarlikste?Dr. Simo Sauer vertel vir Johan Rademan van die vier hoofgroepe waarin slange gegroepeer word, en watter die gevaarlikes is....more9minPlay
September 17, 2024Eko-toeganklikheidTherina Wentzel praat oor eko-toeganklikheid, soos rolstoeltoeganklike strande en staproetes....more9minPlay
September 17, 2024Hoër koffiepryse is 'n stink storieEen van die redes vir hoë koffieprys is droogte. Dit veroorsaak dat Viëtnamese boere eerder durian vir die Chinese mark verbou. Dié vrug stink so, dat dit op openbare vervoer verbied word in Thailand, Japan, Singapoer en Hongkong....more2minPlay
September 16, 2024Krokodilboerdery in die Paarl - Deel 1Kadys Prins gesels oor die wêreld se krokodilspesies, en hoe hy met krokodille boer....more13minPlay
September 16, 2024Voetslaan maak skoonma’s vriendinneSy is ’n Oos-Kaapse sakevrou en boervrou wat reeds ure op haar voete deurbring, maar noem net voetslaan in die berge, en Reneè Scheepers is daar. Vanjaar het sy vir die vyfde keer die uitdagende Baviaans Camino oor 95 km in vier dae aangepak, en sy sal dit weer doen, het sy aan Mariska Spoormaker gesê....more8minPlay
September 16, 2024Herstel van die osoonlaagProf. Francois Engelbrecht praat op Wêreld-Osoondag oor die verdunning en herstel van die osoonlaag....more8minPlay
September 16, 2024Deense jaagduiwel vasgetrek‘n Deense motorfietsryer star 86 aanklagte in die gesig nadat owerhede na videomateriaal gekry het, wat hy met ‘n kamera op sy valhelm afgeneem het van sy eskapades in die saal....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.