Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
September 13, 2024Ouma kyk blommeOuma gesels oor vanjaar se blomme, en haar Garries komvandaan. Margit Meyer-Rödenbeck se karakter toer die land vol....more13minPlay
September 13, 2024360 Speseryroete - Deel 52Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche gesels oor erfeniskos soos kwepers, Jan Ellis-poeding en Ou-vrou-onder-die-kombers....more9minPlay
September 13, 2024Die Baviaanskloof se tannie DoesieNa ongeveer 20 kilometer se voetslaan oor die Baviaanskloofberge op die eerste dag van die Baviaans Camino, het Mariska Spoormaker vir tannie Doesie Human, bestuurder van die Doringkloof Boskamp, raakgeloop, en lekker gesels....more8minPlay
September 13, 2024$200 000 vir skoenlappers vang‘n Pa en seun van Italië is in Sri Lanka gevang toe hulle skoenlappers in ‘n nasionale park gevang het. Nou moet hulle $200 000 dollar opdok. Dis die land se grootste boete nog vir wildlewe-oortredings....more2minPlay
September 12, 2024Demi-Leigh se lewe op twee kontinenteDemi-Leigh Tebow gesels oor die lewe ná Mej. SA en Mej. Heelal, en hoe sy in die VSA aangepas het....more10minPlay
September 12, 2024Jonk 12 September 2024Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor voeding vir pynbeheer....more8minPlay
September 12, 2024Vinnig, ver met 'n fietsLael Wilcox hou die rekord vir ‘n vrou wat die vinnigste met ‘n fiets om die wêreld gery het. Sy het dit in 108 dae 12 ure en 12 minute gedoen. ‘n Ander dame is egter reeds 65 dae besig in haar poging vir die rekord....more2minPlay
September 11, 2024Elani verjaag stres sóAktrise en digitale nomade, Elani Dekker, gesels oor die tol wat haar rol in Bloedhonde op haar geestesgesondheid geëis het, en die maniere wat sy gevind het om die lewe se stres beter te hanteer....more11minPlay
September 11, 2024Melanie se passieHaidee Muller-Isaacs gesels met Melanie Mabotha, hoof van die Astra-skool vir kinders met gestremdhede. Sy is al langer as 20 jaar daar, vars uit die universiteit, toe die skool se sooie gespit is. En so word haar eerste pos toe 'n jarelange passie....more9minPlay
September 11, 2024Van baie nulle tot nommer 1Rachael Gunn, of te wel Raygun, se Olimpiese deelname het ‘n gespot afgegee nadat sy drie keer nul gekry het met haar danse. Op die Wêreld Danssportfederasie se ranglys is sy egter nommer 1!...more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.