Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
September 05, 2024Organisasie beskerm stedelike woudeBoomkundige Riaan van Zyl vertel van Tree Keepers Cape Town, wat poog om stedelike woude te beskerm....more8minPlay
September 05, 2024Ingenieur+ prokureur = organiese groente?In die landbougebied net buite Humansdorp het Mariska Spoormaker die bordjie, Papillon, gesien. Sy het daar ingedraai en die storie gehoor van ‘n siviele ingenieur en ’n prokureur, en hoekom hulle die wêreld van organiese groenteverbouing betree het....more8minPlay
September 05, 2024Jonk 5 September 2024Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor voeding vir beengesondheid....more11minPlay
September 05, 2024Spanjaard klim en fiets in die AlpeKilian Jornet van Spanje het in 19 dae 82 spitse in die Alpe, wat hoër as 4 000 m is, geklim, en per fiets van die een na die ander gery....more1minPlay
September 04, 2024Para-atleet oppad na CrossFit-SpeleDarren Thomas vertel vir Martelize Brink hoe hy CrossFit in sy rolstoel doen, en Suid-Afrika binnekort by die CrossFit-spele in Texas gaan verteenwoordig....more8minPlay
September 04, 2024Vroue in die jagbedryfMeer vroue en gesinne jag deesdae. Goeie opleiding, agtergrond en etiek is egter ter sake. ‘n Beroepsjagter, Michelle Mostert, vertel hoe sy in die bedryf beland het, en opgelei is teen die agtergrond van die toenemende belangstelling onder vroue in die jagbedryf....more8minPlay
September 04, 2024Blommekuns in die OverbergMarjolijn Malan vertel van blommekuns wat by Nampo Overberg se blomme-afdeling te sien sal wees....more9minPlay
September 04, 2024Wat sê jou pynappel?In Spanje is daar ‘n nuwe gier waar jy tussen 19:00 en 20:00 in ‘n spesfieke winkelgroep met ‘n onderstebo pynappel in jou trollie loop, as jy beskikbaar is om ‘n verhouding aan te knoop....more3minPlay
September 03, 2024Êrens oorsee 3 September 2024Annesu de Vos vertel vir Martelize Brink van haar ervaring van Kanada....more12minPlay
September 03, 2024Juffrou Lani van ClanwilliamHaidee Muller-Isaacs gesels met Elanie Nieuwoudt, alombekend as juffrou Lani van Clanwilliam, wat die ekstra myl stap vir die kinders in haar gemeenskap....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.