Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 29, 2024Raad teen motorkapings - Deel 3Hoe gemaak as jy dink jy word deur ‘n ander motor agtervolg. Johan Rademan het hieroor gepraat met Richard Brussow van die National Hijack Prevention Academy....more6minPlay
August 29, 2024Jonk 29 Augustus 2024Fisioterapeut Lizanne Tucker praat oor beendigtheid en soepelheid van die ruggraat....more10minPlay
August 29, 2024SlakplaasbelastingIn Liverpool se sakekern word daar op een van die vloere van ‘n gebou met slakke geboer, maar die hof sê dis net ‘n manier om met ‘n landboupraktyk die belasting wat op die gebou betaal moet word, te verminder....more2minPlay
August 28, 2024Eugenie-May gaan SA in Litaue verteenwoordigEugenie-May Botha vertel vir Martelize Brink van die verskillende katogorieë waarin vroue aan liggaamsboukompetisies deelneem. Sy is deel van die Proteaspan wat in Oktober aan die wêreldkampioenskap in Litaue gaan deelneem....more10minPlay
August 28, 2024Wilmer se maPublisiteitsghoeroe Wilmer Muller vertel vir Haidee Muller-Isaacs van die nalatenskap van sy geliefde ma, Dalene, wat groot spore in die mediawêreld getrap het. As Afrikaanse taalspesialis het sy ma ’n blywende impak op hoe die media vandag nog met die taal omgaan....more10minPlay
August 28, 2024Meer as goudDie Olimpiese medaljewenners is op verskillende maniere vir hulle prestasies vergoed. Atlete het van diamante en huise, tot dragtige koeie, lewenslange gratis treinkaartjies en kolonoskopieë ontvang....more2minPlay
August 27, 2024Bakterieë maak stikstof vir boereGerhard Vermaak vertel hoe landbouers bakterieë, eerder as chemie, inspan om stikstof in die grond te kry, en peste te beheer....more9minPlay
August 27, 2024Speel vir albei spanne in een wedstryd?Danny Jansen het die eerste MLB-bofbalspeler in Amerika geword om beide spanne in een wedstryd te verteenwoordig. Reën het die wedstryd tussen die Toronto Blue Jays die Boston Red Sox onderbreek, en dit is eers 65 dae later voltooi. Intussen het Danny die Blue Jays verlaat en by die Red Sox aangesluit....more2minPlay
August 26, 2024Die Wes-Kaap se varswatervisseDr. Martine Jordaan vertel vir Martelize Brink van varswatervisse wat uniek is aan die Wes-Kaap. Ongelukkig is varswatervisse die mees bedreigde dieregroup is Suid-Afrika....more14minPlay
August 26, 2024“Ek wil ’n stem aan renosters gee”Op die private wildplaas, Lombardini, buite Jeffreysbaai het Mariska Spoormaker gaan kyk of dit regtig waar is dat daar ‘n veldwagter is wat wilde renosters kan nader roep. Toe beleef sy self die unieke interaksie tussen die 25-jarige Justin Terblanche en die renosters, wat hy sy kinders noem....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.