Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 26, 2024Inbreker vas oor lees by die werk‘n Inbreker in Rome is vas toe hy tydens ‘n inbraak verdiep geraak het in sy slagoffer se boek oor Griekse mitologie....more2minPlay
August 23, 2024’n Mensgemaakte hondehemelOp 'n Donderdagmiddag so skuins voor twee het Mariska Spoormaker haar verkyk aan die baie township-honde, wat stert in die lug padlangs draf na 'n leë perseel in St. Francisbaai se nywerheidsgebied. 'n Entjie verder het die meer gedweës, aan ’n leiband, met hulle mensemaats al in ‘n lang ry gestaan en wag. Mariska het stilgehou en gaan hoor wat gaan aan....more8minPlay
August 23, 2024360 Speseryroete - Deel 49Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor oumas en kaneel, en deel herhinneringe aan die gebruik van kaneel....more10minPlay
August 23, 2024Werk toe met 'n vliegtuigStarbucks se nuwe bestuurshoof gaan pendel tussen sy huis in Kalifornië en die werk in Seattle, Washington. Dit is 1 600 km met die werk se vliegtuig....more2minPlay
August 22, 2024Afrikaans in PoleJakub Mercik vertel hoe dit gebeur het dat hy Afrikaans in Pole studeer het, en hoe hy sy eerste besoek aan Suid-Afrika ervaar....more9minPlay
August 22, 2024Raad teen motorkapings - Deel 2Nie-geoutomatiseerde hekke en deure en motorhuisdeure skep gevaarlike ruimtes vir bestuurders wanneer hulle die motor moet verlaat. Wat doen jy byvoorbeeld met die motorsleutel. Richard Brussow van die National Hijack Prevention Academy gee raad....more7minPlay
August 22, 2024Jonk 22 Augustus 2024Fisioterapeut Lizanne Tucker praat oor gewrigte, en wat jy kan doen om oor die langtermyn mobiel te bly....more9minPlay
August 22, 2024Hond spring graf vryDie Franse akteur Alain Delon wat onlangs oorlede is, se familie het besluit om nié aan sy versoek te voldoen om sy gunsteling hond saam met hom te begrawe nie....more1minPlay
August 21, 2024Jayden se verhoogJayden Dickson praat oor sy aanslag tot die verhoog as akteur, sanger en danser....more8minPlay
August 21, 2024Oom Stephen Isaacs se SwartlandHaidee Muller-Isaacs gesels met oom Stephen Isaacs van Malmesbury, oor sy herinneringe van die Swartland en wat hy alles desjare gedoen het om die pot aan die kook te hou....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.