Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 16, 2024Cornelia se passie vir die jeugHaidee Muller-Isaacs vind meer uit oor Cornelia Faasen, die hoof van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), en haar passie om geleenthede vir die jeug op die platteland te skep....more8minPlay
August 16, 2024360 Speseryroete - Deel 48Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat in Vrouemaand oor vroue in die speserybedryf. Sy vertel Elizabeth Dijkman, skrywer van Suid-Afrika se eerste resepteboek....more9minPlay
August 16, 2024Robottaxi's toet vir mekaar‘n Wagarea vir selfbestuurtaxi’s het inwoners van San Francisco omgekrap toe die taxi’s vir mekaar begin toet as hul te aan mekaar kom. Veral om vier uur die oggend wil almal gelyk na hulle herlaaifasiliteit gaan. Daar is ’n YouTube-stroom waar jy die petalje kan dophou....more2minPlay
August 15, 2024Dallas se Olimpiese besteDallas Oberholzer vertel vir Martelize Brink van sy ervaring as 49-jarige skaatsplankryer, wat by die Olimpiese Spele sy persoonlike beste punt nog gekry het....more9minPlay
August 15, 2024Raad teen motorkapings - Deel 1Meer as 60 motorvoertuigkapings per dag, 2 000 per maand. Sleutellose toegang is nou ‘n spoggerige luukse van nuwe motors, maar Richard Brussow, ‘n voormalige polisieman, wat in anti-kaping spesialiseer, waarsku hieroor....more7minPlay
August 15, 2024Jonk 15 Augustus 2024Dr. Ria Smit praat oor gevorderde velbehandelings by ’n dokter, soos vullers en biostimulators....more8minPlay
August 15, 2024Oorsese vakansie vir 'n straatveër‘n Straatveër in Engeland se werkgewer het gesê hy mag nie ‘n skenking van sowat £3000 van die gemeenskap aanvaar vir ‘n vakansie in Portugal nie. Toe reik ‘n reisagentskap ‘n kompetisie met ‘n £3000 vakansie na Portugal as prys uit. Die reëls is egter so spesifiek opgestel dat net die straatveër dit kon wen....more3minPlay
August 14, 2024Om 200 jaar se geskrifte na te vorsDie Durbanville Moedergemeente word in 2026 twee eeue oud. Dr. Jurie Joubert is besig om die publikasies van die afgelope 200 jaar na te vors, en hy gaan daaroor skryf. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van die proses en die uitdagings daarvan....more9minPlay
August 14, 2024AanlyntamheidProf. Deon Tustin vertel van die Buro vir Marknavorsing se bevindinge oor aanlyntamheid....more7minPlay
August 14, 2024Dwelmlekkers deur liefdadigheidsorganisasie versprei‘n Nieu-Seelandse liefdadigheidsorganisasie het ‘n anonieme skenking van lekkers. Nadat dit as deel van kospakkies versprei is, het hulle agtergekom dis eindlik die dwelm, metamfetamien, wat in dodelike dosisse in die lekkergoedpapiere toegedraai is....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.