Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 13, 2024Êrens oorsee 13 Augustus 2024Johan Schoeman vertel van sy lewe in Taipei, die hoofstad van Taiwan. Hy woon al 20 jaar daar....more9minPlay
August 13, 2024Huishoudelike werkgewers se verantwoordelikheid met beseringsArbeidsregkenner Stephanie Cilliers praat oor huishoudelike werkgewers se verantwoordelikheid ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -Siektes, as dit kom by beserings en aansteeklike siektes....more15minPlay
August 13, 2024Miljoene dollar se hoendervlerkies kry voete‘n Vrou in Amerika is vas nadat sy tydens die Covidpandemie $1,5 miljoen se hoendervlerkies by ‘n studentevoedingskema gesteel het....more1minPlay
August 12, 2024Geraasbesoedeling - Deel 4Dr. Liesl de Swardt praat oor jaghonde se gehoor, en hoe die impak van geraas daarop bestuur kan word....more6minPlay
August 12, 2024Plante, kompos is Roja se leweOp 'n perseel waar eers 'n skool gebou sou word, het Roja van Sea Vista-township, ‘n kwekerytjie aan die gang gekry. Mariska Spoormaker loer in waar Roja die groen afval van St. Francisbaai se tuindienste verwelkom, want hy meng dit met beesmis om sy gesogte kompos te maak....more8minPlay
August 12, 2024Aktivisme deur kunsProf. Anna-Marie Jansen van Vuuren vertel van die eerste internasionale konferensie oor kunsaktivisme, wat binnekort op plaaslike bodem plaasvind....more9minPlay
August 12, 2024Legohaai in die net‘n Skeepshouer vol Lego is 27 jaar gelede oorboord. Daar was onder meer 52 800 Legohaaie in die houer. Die eerste een is in ‘n visnet gevang, en vorm nou deel van die Lego Lost at Sea-projek....more2minPlay
August 09, 2024Elsa se waterbuffelsElsa Basson word die buffel-momager genoem by die Zandam Cheese kaasplaas naby Durbanville. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van die trop waterbuffels wat soos haar kinders is. Elkeen het sy eie persoonlikheid en manier van liefde betoon....more7minPlay
August 09, 2024360 Speseryroete - Deel 47Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat in Vrouemaand oor vroue in die speserybedryf. Sy vertel van die legendariese Zuleikha Mayat....more7minPlay
August 09, 2024"Mag Marolien se dood nie tevergeefs wees nie"‘n Jaar nadat die Baai se geliefde pienk fisioterapeut, Marolien Schmidt, op Vrouedag in haar huis vermoor is, praat haar ma, Sineke Schmidt, met Mariska Spoormaker oor die tragiese voorval en die verandering wat sy hoop Vrouedag kan bring om die Suid-Afrikaanse vrou veilig te laat voel....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.