Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 06, 2024Tiaan van Deventer se camera obscuraTiaan van Deventer vertel vir Martelize Brink van ‘n camera obscura. By Burning Man het hy een van byna 100 vierkante meter opgestel....more10minPlay
August 06, 2024Parfuum vir jou poedelDolce&Gabbana het ‘n nuwe parfuum bekend gestel. Fefé, teen $109 vir 100 ml, is nie vir mense nie, dis vir honde....more2minPlay
August 05, 2024Geraasbesoedeling - Deel 3Veearts dr. Liesl de Swardt praat oor die impak van geraasbesoedeling op diere, vertel watter geluide honde die meeste pla....more6minPlay
August 05, 2024Kommer oor Baviaanskloof-bewaringDie sluiting van een van die Oos-Kaap se oudste vrywilligergroepe vir die ondersteuning van natuurbewaring, Friends of the Baviaans Wilderness Area (FOBWA), wek groot kommer onder bewaringsbewustes. Mariska Spoormaker praat hieroor met Japie Buckle, een van die stigterslede van FOBWA....more8minPlay
August 05, 2024SA se laaste stoomsleepbootJohannes Uys vertel vir Martelize Brink van die Alwyn Vintcent, Suid-Afrika se laaste stoomsleepboot wat op Villiersdorp te sien is....more9minPlay
August 05, 2024Vakansie op voorskrifIn Duitsland kan ‘n dokter spavakansie van 4 weke voorskryf om uitbranding te voorkom, en die mediese fondse betaal daarvoor! Enkelouers se kinders kan saam gaan....more2minPlay
August 02, 2024Suid-Afrikaanse Olimpiese munteSport speel só ‘n belangrike rol in ons samelewing dat die moderne Olimpiese Spele ook op talle Suid-Afrikaanse munte uitgebeeld is. Johan Rademan praat hieroor met Pierre Nortjé van die Numismatiese Vereniging van die Wes-Kaap....more12minPlay
August 02, 2024360 Speseryroete - Deel 46Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die speserye wat in Franse kookkuns gebruik word....more6minPlay
August 02, 2024Blitsbokke oor bronsmedaljeDie Blitsbokke se afrigter, Philip Snyman, en voorspeler, Ryan Oosthuizen, vertel vir Martelize Brink van die bronsmedalje wat hulle by die Olimpiese Spele gewen het....more11minPlay
August 02, 2024Die beste winkeldief van alle tye?‘n Vrou in Engeland is vas ná £500 000 se winkeldiefstal!...more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.