Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 01, 2024Vrugtebome en koueDr. Esmé Louw vertel van bladwisselende vrugtebome se behopeftes in die koue maande....more11minPlay
August 01, 2024Jonk 1 Augustus 2024Dr. Ria Smit vertel wat ‘n basiese velroetine behels, en die belangrikste bestanddele wat in velprodukte moet wees....more9minPlay
August 01, 2024Die duurste kaasDie duurste kaas ter wêreld word van die melk van donkies in Serwië gemaak. Dit kos $600 per pond!...more2minPlay
July 31, 2024SA-trompoppies vaar goed in FrankrykKaylene Cordom vertel van haar trompoppie-loopbaan. Sy is die afrigter van die junior nasionale trompoppiespan. Span SA het 11 goue, 13 silwer en 7 bronsmedaljes by die onlangse Wêreldspele in Frankryk gewen....more8minPlay
July 31, 2024Diepkloof-rotsskuiling nou UNESCO-erfenisgebiedTania Colyn vertel vir Martelize Brink van die Diepkloof-rotsskuiling naby Elandsbaai, wat tot ’n UNESCO-erfenisgebied verklaar is. Die Elandsbaaimuseum is 'n interpretasiesentrum vir die skuiling....more11minPlay
July 31, 2024Wie wil 'n bedpan hê?‘n Bedpan-versameling van 163 unieke items is met groot hoop op ‘n veiling geplaas. Niemand het egter daarop gebie nie....more2minPlay
July 30, 2024Êrens oorsee 30 Julie 2024Marion Erskine vertel van sy ervaring in Nantes, Frankryk. Hy gee onder andere ‘n blik op die Franse se houding teenoor die Olimpiese Spele....more10minPlay
July 30, 2024Padlopers wat leef van doodgeryde diereIn die Koppies-distrik van die Noord-Vrystaat is daar verskeie padlopers langs die N1, wat doodgeryde diere oor ‘n oop vuurtjie langs die pad braai om te eet. Dié praktyk laat egter veldbrande ontstaan, wat al honderde duisende rand se weiveld en veevoer vernietig het. Mariska Spoormaker praat hieroor met Steven Pelser, veiligheidskoördineerder van die Koppies-distrik....more8minPlay
July 30, 2024Die gevare van binneshuise kaggelsRita van der Walt vertel van die verborge gesondheidsrisiko’s van binneshuise kaggels....more9minPlay
July 30, 2024Henry VIII op X opgespoor‘n Kunshistorikus het op die sosialemediaplatform, X, op ’n foto, wat by ‘n munisipale saal geneem is, ‘n langverlore skildery van koning Henry VIII uit die 1590’s raakgesien....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.