Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
July 29, 2024Museum van hondeKarel van der Vyver vertel van die wêreld se eerste hondemuseum wat in Kaapstad geopen is....more10minPlay
July 29, 2024Anrich se Worsie Wapsie Leeuvel TiertertHaidee Muller-Isaacs gesels met Anrich Herbst (Wimpie van Orkney Snork nie) oor die herinneringe wat die heruitsending van dié program oproep....more9minPlay
July 29, 2024Geraasbesoedeling - Deel 2Dr. Alida Naude praat oor die impak van geraasbesoedeling op volwassenes....more10minPlay
July 29, 2024Olimpiese tafeltennisspeler op 58Zhiying Zeng was op 12 al ‘n professionele tafeltennisspeler. Op 16 was sy in China se nasionale span, en op 58 maak sy haar Olimpiese debuut vir Chili....more2minPlay
July 26, 2024Krotoa herdenk by Groote KerkDs. Riaan de Villiers en Dieuwke-Jean Linee vertel van die Groote Kerk in Kaapstad se 350 jaar herdenking, en die viering van die lewe van Krotoa. Daar is die amptelike onthulling van ‘n muurskildery op die historiese 1704-kerktoring, tesame met die bekendstelling van die Krotoa-bloemlesing....more9minPlay
July 26, 2024360 Speseryroete - Deel 45Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche vertel wat die eertydse Griekse atlete by die antieke Olimpiese Spele geëet het....more7minPlay
July 26, 2024St.Francisbaai sê: Baie dankie, liewe Bob!Hier is ‘n storie van ’n gemeenskap wat ’n man bedank het, wat al langer as 25 jaar mens en dier help waar hy kan. Bob Meikle het die Lew Geffen Sotheby’s sertifikaat van waardering ontvang. Hy is ‘n gasspesialis en slotmaker van St. Fancisbaai. Mariska Spoormaker het hom by sy besigheid gaan besoek, en daar ook n klomp stertswaaiende besoekers gevind....more7minPlay
July 26, 2024Rus in vrede onder die sportveldDie Universiteit van Nebraska het ‘n voorstel gekry dat daar, as ’n fondsinsamelingsprojek, plekke verkoop word vir die as-oorskot van hulle voetbalspan se aanhangers onder die rugbyveld....more2minPlay
July 25, 2024Lewensredding in SAFrancois Sisam praat oor die werk van lewensredders in Suid-Afrika, en gee praktiese veiligheidswenke....more7minPlay
July 25, 2024'n Belofte teen geslagsgeweldHaidee Muller-Isaacs hoor by Marlene le Roux van die #STEP-UP FOR CHANGE-belofte teen geslagsgeweld, en die Women's Humanity-fees, waar dit gedryf...more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.