Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
August 21, 2024Bertie van Zinkplaat se organiese boerderyBertie Coetzee vertel van sy organiese en regeneratiewe boerdery op Prieska. Hy gesels ook oor musiek en sy groep Zinkplaat, wat na jare weer opgetree het....more9minPlay
August 21, 2024Vreemde versekeringseise‘n Versekeraar in die VSA het jaarliks ‘n toekenning vir die vreemdste troeteldierversekeringseis....more2minPlay
August 20, 2024Êrens oorsee 20 Augustus 2024Wiaan Visser vertel van sy lewe in Wene, Oostenryk, die onlangse vloede in die land en die Taylor Swift-konsert wat gekanselleer is....more10minPlay
August 20, 2024‘Bek- en-klouseer is meer as ‘n ekonomiese ramp’In April vanjaar is die eerste geval van bek-en-klouseer in die Humansdorp-omgewing in die Oos-Kaap gediagnoseer. In Julie het die Kouga-munisipaliteit dit as 'n ekonomiese ramptoestand verklaar. Dit strek egter verder as geldelike verliese, want op emosionele vlak word die boere en gemeenskap erg deur die ramp geraak. ’n Plaaslike veearts, dr. Pieter Jansen van Vuuren, het met Mariska Spoormaker gepraat....more8minPlay
August 20, 2024Mikrobes en klimaatsveranderingProf. Karin Jacobs praat oor die impak van klimaatsverandering op mikrobes, en hoe dit ingespan kan word om klimaatsverandering teë te werk....more10minPlay
August 20, 2024Grootste foonversamelingWences Palau Fernandez van Barcelona se versameling van 3 615 selfone is die grootste ter wêreld....more2minPlay
August 19, 2024Sien voëls met jou ore!Faansie Peacock vertel vir Martelize Brink van die wêreld van voëlgeluide, en hoe om voëls met nuwe ore te leer sien....more15minPlay
August 19, 2024Petro Isaacs se hart van goudPetro Isaacs het 'n hart van goud. Desjare het sy haar roeping as verpleegster misgeloop, maar dit het haar oor die jare heen nie gekeer om in te gryp as daar siekte in haar binnekring was nie. Haidee Muller-Isaacs het by haar gaan kuier....more8minPlay
August 19, 2024Kuns en geslagsgebaseerde geweldDr. Mienke Fouché vertel hoe kuns as kragdadige hulpmiddel gebruik word om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord aan te pak....more8minPlay
August 19, 2024Vroue wys oerangoetang hoe om te borsvoedDublin se dieretuin het 30 nuwe ma’s gevra om te help om ’n oerangoetang-ma wat sukkel, te wys hoe om haar kleintjie te borsvoed....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.