Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
September 10, 2024Niël se HeidelbergHaidee Muller-Isaacs gesels met die kabaretsanger en feeshoof, Niël Rademan, oor sy kinderdae op Heidelberg....more9minPlay
September 10, 2024Van die plaas tot op die rakHeinrich Schultz praat oor waardekanaal-naspeurbaarheid van die plaas tot op die rak. Hoe maak jy seker landbouprodukte kom wel van waar daar gesê word dit kom?...more9minPlay
September 10, 2024Trou of tennis?Tennisspeler Lyudmyla Kichenok het beplan om op 4 September in New York te trou met haar dubbels-spanmaat se afrigter. Hulle het nie verwag om tot in die eindronde van die Amerikaanse Ope te vorder nie. Op die ou end moes die troue oorstaan sodat sy op die eindstryd op 6 September kon konsentreer, wat hulle toe gewen het....more2minPlay
September 09, 2024Sorg vir senior diereDr. Esmaré van der Walt vertel hoe jy jou troeteldier se goue jare, goeie jare kan maak....more13minPlay
September 09, 2024Die waarde van ’n skaaphondIn die hartjie van die Kougaberge het Mariska Spoormaker tydens haar Baviaans Camino met Pierre Strydom, boer en trotse baas van kampioen-skaaphonde, op sy plaas Mooigedacht gepraat. Pierre het ook gewys hoe sy kampioen-skaaphond Mac met skaap werk....more9minPlay
September 09, 2024Die eerste Afrikaanse KI-musiekvideoJoe Botha vertel vir Martelize Brink van die eerste Afrikaanse musiekvideo wat met kunsmatige intelligensie gemaak is....more10minPlay
September 09, 2024’n Vliegtuig, 'n slaggat en ‘n lamppaalIn Algoa Park in Gqeberha het ‘n ligte vliegtuig ‘n noodlanding gemaak. ‘n Slaggat en ‘n spoedwal het gemaak dat die vliegtuig uitswaai en ‘n lamppaal tref....more2minPlay
September 06, 2024Op Willowmore is die spoke vriendelikMariska Spoormaker het onlangs die uitdagende Baviaans Camino aangepak, wat oor 95 kilometer oor die Baviaanskloofberge en die Kougaberge strek. Die aand voor dié vierdaagse staptog begin het, het Mariska in die Willow Historical Gastehuis oorgebly, en gehoor van spoke, dansmusiek en honde....more7minPlay
September 06, 2024360 Speseryroete - Deel 51Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor lourierblare. ...more8minPlay
September 06, 2024San Marino se sokkerdroogte op eindeSan Marino het hul eerste kompeterende FIFA-wedstryd gewen. Só kom sokker se langste periode van 140 wedstryde sonder ‘n wen, tot ‘n einde....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.