Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
October 02, 2024Kuns by die WoordfeesIlse Schwemer gesels oor die kuns wat te sien is by die Toyota US Woordfees, die IsArt-ateljee op Blaauwklippen, en ateljeebesoeke....more8minPlay
October 02, 2024Marie Stander se houtskoolkunsMarie Stander vertel van haar werk met houtskool, en haar portretwerksessie in houtskool wat sy aanbied....more8minPlay
October 02, 2024Beer Adriaanse by WoordfeesBeer Adriaanse gesels oor sy ervaring van die Woordfees oor jare, werk saam met Marthinus Basson, en die toneelstuk, Kruispad, of Die Legend van die Goue Vis, waarin hy te sien is....more5minPlay
October 02, 2024Christof Berg by WoordfeesChristof Berg vertel van grootword op ’n soutplaas, en toer oor die wêreld se verhoë. Hy gesels ook oor sy produksie, Verhale van ‘n Nomade: Die storie van Andries de Lange....more5minPlay
October 01, 2024Dagbreek-straatmylKyla Jacobs, Lisha van Onselin en Francois Fouché gesels oor die Dagbreek-straatmyl, waar die twee vroue SA-landloopatlete verlede jaar eerste en tweede gekom het....more5minPlay
October 01, 2024Leer meer oor wynWynmakers Narina Cloete, Danie Steytler en Shawn Mathyse vertel van die Woordfees-wynskool waar deelnemers hulle kennis kan verdiep oor Cap Classique, Chenin Blanc en Pinotage....more14minPlay
October 01, 2024Mel Botes dans in die weerligMel Botes gesels oor sy musiekloopbaan en sy Dans in die weerlig-produksie by die Toyota US Woordfees....more5minPlay
October 01, 2024Dylan Lewis-beeldetuinHanlé Hill vertel van die Dylan Lewis-beeldetuin, waar sy toere tussen die bronsbeelde begelei....more8minPlay
October 01, 2024Jak en Antoinette saam op verhoogJak de Priester gesels oor sy projekte en die Koppieteefontein-produksie saam met Antoinette Pienaar by vanjaar se Toyota US Woordfees. Antoinette Pienaar gesels land en sand oor Koppieteefontein en die wysheid van Theefontein....more16minPlay
September 30, 2024Drostdyteater vier tien jaarIngrid Howard vertel vir Martelize Brink en Johan Rademan van haar wedervaringe as eienaar van die Drostdyteater, wat byna 10 jaar oud is....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.