Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
December 05, 2023Na 60 keer die leerlinglisensie toets deur‘n Persoon in Worcestershire, Engeland het eers met die 60 ste probeerslag sukses behaal met die skryf van die leerlinglisensie toets....more2minPlay
December 04, 2023Herberghoes by hondeDr.Esmaré van der Walt vertel vir Martelize Brink oor herberghoes en ander aansteeklike siektes by honde....more11minPlay
December 04, 2023Besoekers stroom na vol KougadamNog nooit was daar soveel besoekers-belangstelling in die Oos-Kaap se Kougadam as in 2023 toe die dam na agt jaar se droogte begin oorloop het danksy goeie reëns wat in die opvangsgebied uitgesak het. Net voor die oorloop opgehou het, het Mariska Spoormaker saam met Leon Grundlingh, hoof waterbestuur van Gamtoos Water, die Kougadam besoek....more9minPlay
December 04, 2023Plofbare tuinversieringIn Wallis staan ‘n kartets vir meer as ‘n honderd jaar in ‘n tuin tot die polisie kom sê die bomafdeling gaan die kanonkoeël moet verwyder en laat ontplof....more3minPlay
December 04, 2023Die enigste Afrikaanse radiodrama wat volledig in stereo opgeneem isJohan Rademan gesels met Martelize Brink ter viering van 100 jaar van radio in Suid – Afrika oor Adam Small se Kanna hy kô hystoe, die enigste Afrikaanse radiodrama wat volledig in stereo opgeneem is....more11minPlay
December 01, 2023360 Speseryroete - Deel 13Hetta van Deventer – Terblanche gesels met Martelize Brink in die DrieSestig Speseryroete oor Kerstyd se “mince pies” sonder maalvleis en “plum pudding” sonder pruimedante....more8minPlay
December 01, 2023Klassieke marathonDie klassieke marathon van 42, 195 kilometer wat by die modern Olimpiese Spele gehardloop word, het meer as 2500 jaar gelede ontstaan. Johan Rademan het met die motorjoernalis, Marnus Hatting, oor sy ervaring van die die roete gesels....more9minPlay
December 01, 2023Hoe die MIV- en Vigsomgewing verander hetLynette Rademeyer – Bosman vertel vir Martelize Brink van At Heart. Sy vertel oor hul ervaring met MIV en Vigs oor die jare en hoe die landskap verander het....more9minPlay
December 01, 2023Selfs 'n groot lotery wen laat laat die man nie leeglê nieKanadees Pierre Richer het 36,5 miljoen dollar in ‘n lotery gewen. Daardie Maandagoggend 04:30 was hy terug by die werk. Al is hy in sy sestigs, is aftrede nie in sy beplanning nie. Ook nie vakansie nie....more2minPlay
November 30, 2023Kosklub wen internasionale saketoekenningJannie Beukes vertel vir Martelize Brink van kosklubs. Jannie is ‘n regeneratiewe boer van Stanford wat hoenders verskaf aan verskeie kosklubs onder andere aan die Constantia kosklub wat onlangs ‘n internasionale saketoekenning gewen het vir hul groen model....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.