Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 27, 2023Breek die siklus van geweldMarguerite Holtzhausen vertel vir Martelize Brink van die rol van organisasies in terme van die breek van die siklus van geweld deur bewysgebaseerde praktyke....more13minPlay
November 27, 2023Rommel optel wêreldbekerBrittanje het die rommel optel wêreldbeker gewen. SpoGomi is rommel optel as sport en die eerste wêreldbeker het onlangs in Japan plaasgevind....more2minPlay
November 24, 2023Die Boef is doodErnest Mnyaka en Mariëtte Opperman gesels oor Ernest se digbundel, Die Boef is dood. Ernest is ’n petroljoggie, wat sy lewe in die tronk omgekeer het, en toe ’n Xhosa-digbundel daaroor geskryf het. Mariëtte het sy vorige onderhoud met Martelize Brink op RSG gehoor, en toe die bundel na Afrikaans vertaal....more13minPlay
November 24, 2023360 Speseryroete - Deel 12Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblache praat oor neutmuskaat en foelie, twee speserye van dieselfde plant....more11minPlay
November 24, 2023Tech-ghoeroe Arlene Steyl maak tegnologie toeganklikHaidee Muller-Isaacs gesels met die tech-ghoeroe, Arlene Steyl. Sy het in 2019 die Forbes Woman Africa Technology and Innovation-toekenning gewen, en in dieselfde jaar op die voorblad van Forbes Women Africa gepronk. En, natuurlik is haar huis tech-slim. Arlene vertel ook hoe dit deesdae gaan met die tech-universiteit waar studente leer om te programmeer sonder enige dosente of klasgeld, 'n eerste in Afrika....more9minPlay
November 24, 2023Blitsskare besteel 'n winkel‘n Blitsskare van 17 het $12 000 se skoene en klere uit ‘n winkel in Los Angeles weggedra....more2minPlay
November 23, 2023The Sound of Music binnekort weer op plankeJanelle Visagie en Rylan Lemmetuis vertel vir Martelize Brink van hul rolle in The Sound of Music, wat binnekort by Kunstekaap en Montecasino te sien is....more11minPlay
November 23, 2023Baaise staproetes kry groenvlag-statusDaar is al baie gesê dat Nelson Mandelabaai Suid-Afrika se natuurhoofstad is met sy lieflike strande en en natuurreservate. Nou het die Baai se groen kroon nog ‘n paar juwele bygekry, en dit is die internasionaal erkende groenvlag-status, wat aan 11 van die metropool se staproetes toegeken is. Clyde Scott, munisipale natuurbewaringsbeampte, het met Mariska Spoormaker hiervan vertel....more9minPlay
November 23, 2023Wat behels die Kernwapenverdrag?Lydia Von Wielligh-Steyn vertel vir Martelize Brink wat die kernwapenverdrag behels waaruit Rusland onlangs onttrek het....more12minPlay
November 23, 2023Groen mamba los in Nederlandse dorp‘n Nederlander se twee meterlang groen mamba-troetelslang is soek, en die dorp is gewaarsku om weg te bly as hulle die slang teëkom....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.