Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 22, 2023Inspirasie vir bo 40’sMarika Opperman gesels oor inspirasie vir mense ouers as 40, en hoe haar Instagram-sukses daarin lê om natuurlik te wees....more16minPlay
November 22, 2023Wie gaan SA regeer?Hoe lyk die politieke speelveld van die toekoms? Johan Rademan het nie politiek nie, maar óór die politiek met die skrywer en News24-redakteur, Adriaan Basson, gesels na aanleiding van die boek, Who will rule South Africa?...more8minPlay
November 22, 2023Europese geld help dennebome uitroeiJulian Snyders van die bewaringsorganisasie, Wild Restoration, het Europese befondsing gekry om 50 000 dennebome van 280 hektaar grond in die Greyton-omgewing te verwyder, om sodoende inheemse plante te beskerm....more7minPlay
November 22, 2023Tweeling in twee baarmoeders?‘n Amerikaanse vrou, Kelsy Hatcher, verwag twee dogtertjies - elkeen in haar eie baarmoeder....more2minPlay
November 21, 2023Ingenieurs se gedragskodeDawie Botha gesels met Martelize Brink in So is die land gebou oor ingenieurs se gedragskode en korrupsie in die bedryf....more13minPlay
November 21, 2023Deon Davids van die BokkeHaidee Muller-Isaacs kuier in die Paarl by die Springbokspan se hulpafrigter, Deon Davids. Hy vertel vir haar van sy grootworddae op Bredasdorp, sy ervaring in Frankryk by die Wêreldbeker, en die rol wat Rassie Erasmus in sy loopbaan gespeel het....more9minPlay
November 21, 2023Wenner van 'n pot geld word 'n potspelwennerNeil Jones het met sy 2010 Lotto wengeld afgetree, ‘n profesionele graad potspeltafel gekoop en begin oefen. Op 59 het hy die Engelse span gehaal en ‘n brons medalje by die Europese Blackball Kampioenskappe verower....more2minPlay
November 21, 2023Transgender Dag van HerinneringAlex Botha gesels met Martelize Brink oor die Transgender Dag van Herinnering en die behoefte aan statistiek oor geweld teen trans persone....more7minPlay
November 20, 2023Somergevare vir troeteldiereVeearts dr. Nico du Preez praat oor gevare vir troeteldiere in die somer, van bysteek tot oorinfeksie nadat hulle geswem het....more15minPlay
November 20, 2023Maryke se belewenis van Ysland se aardbewingsMaryke Musson deel uit Ysland haar ervaring van die duisende aardbewings, dorpsontruiming en die dreigende vulkaniese uitbarsting....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.