Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 16, 2023Nagskof vir 'n kerkklok‘n Nuwe intrekker het gekla oor ‘n kerkklok wat in die nag lui. Na 200 jaar is die klok in Bleith, Skotland, nou snags stil. Dit krap toe die ou inwoners om wat ‘n petisie opgestel het om die klok weer op nagskof te kry....more3minPlay
November 15, 2023Portchie word 60!Die kunstenaar, Portchie, kyk terug op 60 jaar. Hy gesels oor sy lewe, sy werk en hoe hy die mylpaal vier....more13minPlay
November 15, 2023Terblanche Jordaan se drama in Londen opgevoerTerblanche Jordaan vertel hoe dit gebeur het dat ‘n drama van hom, die eerste in Afrikaans, in Suid-Afrika Huis se Edwardteater in Londen opgevoer is, en hoe hy oor die jare kalmer geraak het. Johan Rademan het in Tamboerskloof by dié kunstenaar, skrywer en leraar gaan kuier....more10minPlay
November 15, 2023Wat is die verskil tussen organiese boerdery en biologiese boerdery?Thinus Smuts verduidelik die verskil tussen organiese en biologiese boerdery, en waar dit inpas by volhoubare boerdery....more9minPlay
November 15, 2023Woord van die jaarCambridge Woordeboek se woord van die jaar is HALLUCINATE....more2minPlay
November 14, 2023So is Despatch gebouDawie Botha praat in SO IS DIE LAND GEBOU oor Despatch - van die oorsprong van die dorp se naam tot Despatch se steenfabriek....more11minPlay
November 14, 2023Baaise hawe vir blouaap-wesiesAs jy eers gehoor het hoe fluit-huil ’n blouaap-wesie vir sy ma, dan sal jy verstaan hoekom ’n groep Baaienaars elke teelseisoen apie-wesies inneem, wanneer hul ma’s of doodgery, of gebyt of doodgeskiet word. Die organisasie se naam is Monkey Matters, en Mariska Spoormaker het gaan inloer....more9minPlay
November 14, 2023Die mites en feite van diabetesDr. Landi Lombard praat oor die verskillende bloedtoetse vir diabetes, en veduidelik die uitwerking van sekere soorte kos op mense se bloedsuikervlakke....more13minPlay
November 14, 2023Matrasdominoes-wêreldrekord‘n Fillipynse matrasmaatskappy het ‘n Guiness Wêreldrekord opgestel vir die meeste matrasdominoes, wat hulle met ‘n mens op elke matras laat kantel het. Daar was 2 355 matrasse....more2minPlay
November 13, 2023Bob se liggingsender het stil gewordVehan Landman van die Twee Oseane Akwarium vertel vir Martelize Brink van Bob, die seeskilpad, wat ná agt jaar se rehabilitasie vrygelaat is. Bob se liggingsender het na agt maande opgehou om seine stuur....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.