Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 13, 2023Wat doen 'n politieke risiko-ontleder?Fanie Cronjé vertel vir Martelize Brink wat ‘n politieke risiko-ontleder doen om ondernemings te help....more9minPlay
November 13, 2023Skildery in kombuis is 'n 13e eeuse meesterstuk‘n Skildery wat in ’n bejaarde Franse vrou se kombuis gehang het, en sy geen waarde aan geheg het nie, is vir $25 miljoen op ‘n veiling verkoop!...more3minPlay
November 12, 2023Die Baai se afskaalhelper en -beraderVir enige mens is trek van een woonplek na ’n ander ‘n spanningsvolle ervaring, maar soveel te meer vir ‘n senior burger wat, ná jare in dieselfde woning, moet afskaal en trek na ’n aftreeoord of ouetehuis. In Nelson Mandelabaai bied Jo Robberts ’n afskaaldiens aan, wat gepaardgaan met berading. Mariska Spoormaker wou by haar weet hoe sy op die idee vir só n soort diens gekom het....more9minPlay
November 10, 2023Ronel de Jager se suurdeegbrood by Eat Out-toekenningsRonel de Jager kuier by Martelize Brink met haar gesogte suurdeegbrood. Sy is gevra om deel te wees van die kosmaakspan by vanjaar se Eat Out-toekennings....more10minPlay
November 10, 2023Karlien en Bobby se Faceboekprofiele gekaapKarlien van Jaarsveld vertel vir Martelize Brink van haar en broer, Bobby van Jaarsveld, se Facebookprofiele wat deur skurke oorgeneem is....more5minPlay
November 10, 2023360 Speseryroete - Deel 10Hetta van Deventer-Terblache praat oor die geskiedenis en oorsprong van kerrie....more9minPlay
November 10, 2023Susan Booyens se vol leweHaidee Muller-Isaacs gesels met TV-aanbieder en taalfoendi, Susan Booyens, oor haar lewe, haar flink brein en haar liefde vir boeke. En waar kom daai rustigheid vandaan wat sy uitstraal?...more9minPlay
November 10, 2023Vier vas wat goue toilet steelVier mans is vasgetrek en aangekla vir die diefstal van ’n toilet van 18 karaat goud ter waarde van R110 miljoen uit Winston Churchill se geboortepaleis....more3minPlay
November 09, 2023Bruna Mentrup se bewaringsfotografieGevierde natuurlewefotograaf, Bruna Mentrup, gesels oor haar betrokkenheid by natuurbewaring die afgelope twee dekades....more8minPlay
November 09, 2023Rehabilitasiesentrum vir voëlsHaidee Muller-Isaacs loer in by die Tweet-Tweet rehabilitasiesentrum vir voëls, waar Danica Munro haar vertel van beseerde voëltjies se gesondwordproses....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.