Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 09, 2023Pas op vir Swartvrydag-slentersVerbruikersprokureur Trudie Broekmann vertel wat jy in aanloop tot Swartvrydag kan doen om nie vir slenters te val nie....more12minPlay
November 09, 2023Deur die Oog(bank) van 'n krokodil‘n Australiese man het weggekom van ‘n soutwaterkrokodil wat hom aan die been beet gekry het, deur die krok se oogbank te byt....more3minPlay
November 08, 2023Chelsea-Faith Thomas se groot dromeChelsea-Faith Thomas vertel vir Martelize van haar loopbaan op die verhoog, met onder meer Krismis van Map Jacobs, en TV-rolle in Arendsvlei en Spinners. Sy het ook groot drome vir ‘n loopbaan in die VSA....more10minPlay
November 08, 2023Covid-grendelperiode “kweek” ‘n stadsboerWas dit nie vir Covid se streng grendelperiode nie, sou die Baaienaar Christelle Swanepoel dalk nooit ’n suksesvolle stadsboer op haar erf van minder as n kwart akker geword het nie. Mariska Spoormaker het gaan inloer....more11minPlay
November 08, 2023Wêreld Beplanningsdag 2023Martelize Brink gesels oor Wêreld Beplanningsdag met Maartje Weyers, ’n geregistreerde professionele beplanner by die Suid-Afrikaanse Raad vir Beplanners....more7minPlay
November 08, 2023Amerikaanse inmenging in Nieu-Seelandse "verkiesing"Amerikaanse TV-persoonlikheid John Oliver het sy program gebruik om stemme te werf vir sy gunsteling in Nieu-Seeland se voël van die eeu kompetisie. Hy wil hê die pūteketeke moet wen....more3minPlay
November 07, 2023Wat doen munisipale ingenieurs?Prof. Kobus du Plessis praat oor die belang en die rol van munisipale ingenieurs....more13minPlay
November 07, 2023Plekspesifieke-teater by SpierPlekspesifieke-teater op die walle van die Eersterivier, by Spier buite Stellenbosch. Constellations: The Garden of Good and Evil is gekonseptualiseer deur Brett Bailey en vervaardig deur Babra Mathers. Johan Rademan het sy mikrofoon, flitslig en stapskoene aangetrek vir hierdie ervaring....more9minPlay
November 07, 2023Wat is wit waterstof?“Oor 30 jaar van nou, in plaas van die prys van ‘n vat ru-olie, sal ons elke oggend hoor wat die prys van ‘n kilogram waterstof is.” Prof. Egmont Rohwer, professor in chemie by die Universiteit van Pretoria, praat oor wit waterstof, waarvan daar onlangs ‘n groot neerslag in Frankryk ontdek is....more12minPlay
November 07, 2023Brittanje se eensaamste skaap geredBrittanje se eensaamste skaap is gered, maar moet nou weggesteek word. Diereregte aktiviste is ongelukkig omdat hulle dink dat sy by haar beplande nuwe blyplek uitgebuit sal word....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.