Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 02, 2023Boete vir stout kinders‘n Amerikaanse gesin is by ‘n restaurant met $50 beboet oor die kinders se gedrag. Hulle het buite rond gehardloop en was glo luidrugtig....more4minPlay
November 01, 2023Johan se lampe en ligteJohan van Rensburg bou, herstel en restoureer lampe. Johan Rademan het hom by sy werkswinkel in Maitland in Kaapstad besoek om met hom te gesels oor spesiale lampe wat oor sy pad gekom het....more8minPlay
November 01, 2023Hoe masker, hoe ryker‘n Tweedehandse handelaar moet aan die hof verduidelik nadat hy €150 aan ‘n egpaar betaal het vir ‘n ‘n 19de eeuse houtmasker uit Gaboen. Daarna is dit vir €4,2 miljoen op ‘n veiling verkoop! Die egpaar wil die verkoop nou nietig verklaar. Gaboen se regering soek die masker terug....more2minPlay
October 31, 2023Wêreld Stededag 2023Dawie Botha praat op Wêreld Stededag oor die ontwikkeling van stede en hulle impak op mense....more16minPlay
October 31, 2023Oudste kinderhuis in SAHaidee Muller-Isaacs kuier in die Kaapstad se middestad by die SA Kinderhuis, die oudste kinderhuis in die land wat, in September 215 jaar oud geword het....more11minPlay
October 31, 2023Die impak van klank op smaakHannerie Visser praat oor die impak van klank op smaak. Ons luister na klank wat kos minder sout, meer bitter of soeter laat smaak....more14minPlay
October 31, 2023Spoedboete van miljoene‘n Amerikaanse man het gedink sy spoedkaartjie van $1,4 miljoen is ‘n tikfout. Hy kon dit nie glo nie toe hy by navraag hoor dat hy die bedrag moet betaal, of by die hof opdaag....more3minPlay
October 30, 2023Jou troeteldier se gesondheidVeearts dr. Ingrid de Wet beantwoord luisteraars se vrae oor hulle troeteldiere....more14minPlay
October 30, 2023Baaienaars jubel oor reën, maar...Ná sewe jaar se wurgende droogte in Nelson Mandelabaai en omstreke het die reën gekom en die boomskraap Kougadam tot oorlopens toe opgevul. Baie mense het in hulle motors gespring om te gaan kyk, maar die hoë riviervlakke hou selfs dié met viertrekvoertuie, weg. As daar een mens is wat kan jubel oor die meer as 100% vol Kougadam, is dit Rienette Colesky, bestuurshoof van die Gamtoos Wateraad. Mariska Spoormaker het met haar gaan praat....more11minPlay
October 30, 2023Help julle ma, julle lummels!‘n 75 -jarige Italiaanse ma het ‘n hofsaak gewen om haar twee seuns van 40 en 42 uit haar huis te sit. Hoewel beide werk het, maak hul nie ‘n finansiële bydra nie en help hulle ook nie by die huis nie....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.