Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
October 27, 2023Suid-Afrikaanse veganis-kookkunsLeozette Roode gesels oor Suid-Afrikaanse veganis-kookkuns op die vooraand van Internasionale Veganisdag en -maand....more11minPlay
October 27, 2023360 Speseryroete - Deel 8Hetta van Deventer-Terblache praat oor die geskiedenis van kerrie in Suid-Afrika....more10minPlay
October 27, 2023Zoeloe-ondersteuning vir BokkeOndersteuning vir die Springbokke kom uit alle oorde. ‘n Jong Zoeloe het op die ingewing van die oomblik ‘n lied geskryf ná die Bokke se halfeindoorwinning teen Engeland tydens die CCFN se massakoorbyeenkoms in Stellenbosch. Johan Rademan het met ‘n dirigent by die Umdomo-byeenkoms by Coetzenburg, Bernard Kruger, gesels....more6minPlay
October 27, 2023Walvis maak kennis met branderplankryer‘n Australiër het ‘n noue ontkoming gehad toe ‘n boggelrugwalvis uit die water gespring, hom van sy branderplank afgestamp en onder die water ingesleep het....more2minPlay
October 26, 2023SA se staproetesAlbert Bossert praat oor die geskiedenis van Suid-Afrikaanse staproetes, en hoe dit deesdae gebou word....more11minPlay
October 26, 2023Onbaatsugtige Irene CupidoDie Overberg se onbaatsugtige Irene Cupido vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar werk as bestuurder by 'n tehuis en, hoe sy haar altyd oor ander ontferm....more7minPlay
October 26, 2023Leer kardio-pulminêre resusitasieAldus Smith praat oor die belangrikheid om KPR te kan doen....more13minPlay
October 26, 2023Seekat laat man stik‘n Man in Suid-Korea het gestik aan ’n dis, waar jy seekat eet wat nog beweeg. Behalwe vir die stik het die man toe ook ‘n hartaanval gekry....more2minPlay
October 25, 2023Hennie Bekker praat wêreldbekerOudspringbok Hennie Bekker gesels rugby en die eindstryd van die 2023 Wêreldbeker. Hy het self twee toetse teen die All Blacks gespeel....more10minPlay
October 25, 2023Wêreldsege ter ere van Baai se pienk fisioVir baie Baaise Ysterman-atlete was dit hartverskeurend toe Marolien Schmidt, bekend as die ”pienk fisio,” op Vrouedag deur ’n rower in haar huis vermoor is. Marolien was ook ’n Ysterman-atleet. Een van Marolien se beste vriendinne, Michelle Enslin, het besluit haar deelname aan die pas afgelope Ysterman wêreldkampioenskap in Hawaii, sal ter ere van Marolien wees. Sy het toe as wêreldkampioen in haar ouderdomsgroep klaargemaak. Mariska Spoormaker het haar op die Dawid Stuurman-lughawe ingewag....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.