Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
October 25, 2023Calling Education se lae koste, hoë waarde skoleWerner Cloete en Allesandro Donkerman vertel vir Martelize Brink van Calling Education lae koste, hoë waarde skole. Die eerste was vir seuns uit verarmde gemeenskappe in Stellenbosch. Hulle tweede skool is in Kroonstad vir seuns en dogters....more15minPlay
October 25, 2023Dorp in Nieu-Seeland gepynig deur Celine Dion 'musiekgevegte'In Nieu-Seeland kla die inwoners van Porirua oor sogenaamde sirenepartytjies waar Celine Dion se musiek kliphard in die nag gespeel word....more4minPlay
October 24, 2023Karakters in die boubedryfWerner Jerling gesels oor die karakters in die boubedryf....more13minPlay
October 24, 2023Tombi, die engel van die aftreeoordHaidee Muller-Isaacs gesels met die 71-jarige Tombi Loubser, die engel van Stellenoord aftreeoord op Stellenbosch. Sy vertel van haar interessante en spesiale naam, en die uitdagings wat sy moes oorkom. Ons hoor ook van die vele padwedlope wat sy al afgelê. Tombi is 'n inspirasie vir ieder en elk, en...more11minPlay
October 24, 2023SA span by Straatkind Krieket WêreldbekerJohan Weyers van Krieket SA vertel vir Johan Rademan van die Straatkind Krieket Wêreldbeker wat onlangs in Indië plaasgevind het, en die Suid- Afrikaanse span wat daar was....more8minPlay
October 24, 2023Ysland se president staakDie president van Ysland staak, en verwag dat die ander vroue in haar kabinet, nes ander vroue in die land, ook vandag staak. Dis om die aandag te fokus op ongelyke betaling tussen mans en vroue....more2minPlay
October 23, 2023Speel flyball met jou hondLee Kruse vertel vir Johan Rademan van flyball, ’n hondesport, wat ook ‘n spansport is....more10minPlay
October 23, 2023Flip en Henry Minnaar se vlugtige oliesVlugtige olie, of eteriese olie, se gebruik neem wêreldwyd toe, en die mark is redelik goed gevestig in Suid-Afrika. Jacqui January gesels met Flip Minnaar en sy seun, Henry, oor die produksie van olies op hulle plaas....more9minPlay
October 23, 2023Klap jou hier, klap my daarBobby The Punisher Krisch vertel vir Johan Rademan van klapgevegte, of slap fighting, wat as ‘n sport beoefen word....more13minPlay
October 23, 2023Verkeerde huis per ongeluk gesloop‘n Amerikaanse vrou was met vakansie toe haar buurvrou haar laat weet dat haar huis pas gesloop is....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.