Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
October 18, 2023Cronjé Lemmer se modes en kunsCronjé Lemmer deel staaltjies uit sy loopbaan as modeontwerper en kunstenaar....more9minPlay
October 18, 2023Stoeiers te swaar vir die vliegtuig‘n Groep Sumo-stoeiers was te swaar om in een vliegtuig te vlieg. Japan Airlines moes toe 14 stoeiers na ‘n ander vlug skuif....more3minPlay
October 17, 2023'n Eeu van graansilo's in SAJohannes Haarhof vertel vir Martelize Brink van die eerste Suid-Afrikaanse graansilo’s, wat vanjaar 'n eeu gelede gebou is....more10minPlay
October 17, 2023Sussie Kotze vier 90 jaarMartelize Brink gesels met die skrywer, E. Kotze, op haar 90e verjaarsdag....more9minPlay
October 17, 2023Haidee en die viskrappersHaidee Muller-Isaacs het op ’n winderige dag die viskrappers by Kalkbaai se hawe besoek.Sy hoor by hulle hoe hulle vis skoonmaak en hoe lank hulle dit al doen....more7minPlay
October 17, 2023Stories van 'n forensiese patoloogHestelle van Staden vertel vir Martelize Brink van haar werk as 'n forensiese patoloog. Sy het al meer as 7 000 outopsies gedoen....more10minPlay
October 17, 2023Kos kos 'n man sy werk‘n Finansiële misdaadontleder het sy werk by Citibank verloor omdat hy tydens ‘n werksreis sy en sy lewensmaat se etes as ’n uitgawe geëis het, en later daaroor gejok het. Die bank betaal slegs vir werknemers se eet- en drinkgoed....more3minPlay
October 16, 2023Steriliseer om dieresiektes te voorkomDr. Bennie Grobler vertel van die siektes wat voorkom kan word deur diere te steriliseer. Hy verduidelik ook die proses van sterilisasie....more9minPlay
October 16, 2023Praktiese tuinwenkeRia Moolman gee vir Martelize Brink praktiese tuinwenke uit Bedford in die Oos-Kaap....more10minPlay
October 16, 2023Gemeenskapsondersteuning vir Knysna HospiesAdele du Plessis vertel vir Martelize Brink hoe ‘n groep vroue sorg dat die Knysna Hospies die nodige geld het om hulle goeie werk voort te sit....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.