Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
October 09, 2023Keramiekkunstenaar Johan SwartJohan Swart vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy loopbaan met keramiek, en sy oop ateljee tydens die Toyota US Woordfees....more12minPlay
October 06, 2023360 Speseryroete - Deel 6Kultuur- en koshistorikus Hetta van Deventer-Terblache vertel meer van heuningkoek, speserye, rose en suikerbos....more8minPlay
October 06, 2023Chris van der Westhuizen se storiesHaidee Muller-Isaacs gesels met die voormalige hoof van Tygerberg Hoërskool, Chris van der Westhuizen. Hy is 'n bobaas storieverteller wat vorrheen die kostelike storie van sy kleremaakster-ma, Tant Nellie Naald, vertel het. Chris vertel nou vir Haidee die vermaaklike storie van sy studentewerk by ’n kroeg op Prieska, op ‘n trein en as 'n appie by 'n motorwerktuigkundige....more12minPlay
October 05, 2023Dwergisme BewusmakingsmaandDis Dwergisme Bewusmakingsmaand. Bernadine Nel gesels oor aanvaarding, en die dag tot dag lewe van ‘n persoon van kort statuur. Haar man gesels saam....more10minPlay
October 05, 2023CJ oor Wêreldbeker en fonds vir kankerlyerCJ Stander gesels uit Ierland oor die Rugby Wêreldbeker, en ‘n nuwe fonds vir ‘n opkomende rugbyster wat teen kanker veg....more8minPlay
October 05, 2023Diemerskraal se vliegveldDaan Morkel se restourasie van ‘n 1960-vliegtuig het daartoe gelei dat hy ’n vliegveld gebou het op sy plaas in Wellington. Johan Rademan het Diemerskraal Vliegveld besoek....more10minPlay
October 05, 2023Let op kinders se geestesgesondheidOpvoedkundige sielkundige Liesl Blomerus verduidelik waarvoor om op die uitkyk te wees met kinders se geestesgesondheid....more10minPlay
October 04, 2023Marguerite van Eeden kyk na sosiale kommentaar in teaterMarguerite van Eeden gesels oor haar doktorale studies wat op sosiale kommentaar in die teater fokus, haar jong loopbaan as aktrise, haar passie vir die land en burgerskap....more13minPlay
October 04, 2023Van joernalistiek na gesonder koesterkosBy die onlangse Afrika Bio-Handel Skou in Johannesburg, het Jacqui January gaan kyk na die uitstallings van organiese produkte. Denise Robertson, een van die uitstallers, het joernalistiek studeer, maar is deesdae ‘n suksesvolle entrepreneur, en maak gesonder koesterkos in haar fabriek op George....more9minPlay
October 04, 2023Amateur Skrywersbond vier dekadeErnie Mellet vertel vir Martelize Brink van die Amateur Skrywersbond wat vanjaar 10 jaar oud is....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.