Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
September 28, 2023SA Amandla "tree af" ná 47 jaarPeet Reyneke vertel vir Martelize Brink van die SA Amandla, voorheen John Ross, ‘n 47-jarige sleepboot wat betrokke was by verskeie reddingsoperasies. Dit is nou uit diens gestel, en word skroot....more12minPlay
September 28, 2023Michelinster-straatkos in BangkokDrie Michelinster-restaurante in vyf dae is n luukse, en kan jou baie rande uit die sak jaag. Arina du Plessis, kosredakteur van Landbouweekblad, was onlangs in Bangkok in Thailand waar sy by drie Michelinster-restaurante geëet het teen die prys van ‘ wegneem pizza in Suid-Afrika!...more11minPlay
September 28, 2023Min-jae se video's bekoor Suid-AfrikanersMJ Cho vertel van die sukses wat sy video’s op sosiale media het. Hy is in Suid-Korea gebore, maar het in Suid-Afrika grootgeword. Sy humoristiese Afrikaans het reeds vir hom meer as 255 000 volgelinge op TikTok besorg....more17minPlay
September 28, 2023Kosklagte laat 'n skoot klap‘n Werker by ’n kitskos-deurryrestaurant in Texas het ‘n pistool op ‘n klant gerig en op sy bakkie geskiet, nadat hy gekla het dat die aartapppelskyfies nie by die bestelling was nie....more2minPlay
September 27, 2023Katlego Maboe benoem as beste aanbieder op TVKatlego Maboe vertel vir Martelize Brink van sy nominasie as beste TV-aanbieder by die Suid-Afrikaanse Film- en Televisietoekennings....more5minPlay
September 27, 2023Ant Clara Wilscott se vol leweHaidee Muller-Isaacs kuier by die 87-jarige Ant Clara Wilscott. Sy vertel haar interessante lewensverhaal van haar dae as bloedjong huiswerker in die Fraserburg-distrik, haar moeilike kinderjare as oudste van 21 kinders, en hoe sy later haar pa op die plaas gehelp het as touleier....more12minPlay
September 27, 2023Wêreld Toerismedag fokus op groen beleggingsWilfred Williams vertel vir Martelize Brink wat groen beleggings in die toerismebedryf is, en wat Cape Nature hieroor doen....more7minPlay
September 27, 2023Gerookte skaapIn Griekeland het ‘n trop skape 100 kg medisinale dagga opgevreet!...more2minPlay
September 26, 2023SA se geskiedkundige bergpasseDawie Botha vertel vir Martelize Brink in SO IS DIE LAND GEBOU van Suid-Afrika se geskiedkundige bergpasse....more14minPlay
September 26, 2023Die natuur se anti-depressantIn 1685 het Simon van der Stel in sy joernaal, ná sy besoek aan Namakwaland, melding gemaak van ‘n besondere plant wat verweef is in die Khoi- en San-kultuur. Vandag word hard gewerk om die kwaliteite van dié plant aan Suid-Afrikaners bekend te styel en dit op die wêreldmark te vestig. Jacqui January was by die African BioTrade Festival waar sy met plantkundige Albert Ackhurst gesels het oor sy passievolle werk met sceletium, of kanna soos dit in die volksmond bekend staan....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.