Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
September 21, 2023Wêreld Roei MeestersregattaHerman van Velze gesels oor roei in Suid-Afrika en die Wêreld Roei Meestersregatta wat by Roodeplaatdam gehou word....more8minPlay
September 21, 2023Borg 'n eiland se seegebied‘n Eiland in die Stille Oseaan, Niue, wil 127 000 vierkante kilometer se gebiedswater geborg kry, om dit teen plastiekbesoedeling en die oorbenutting van visbronne te beskerm....more3minPlay
September 20, 2023Anton Treurnich skryf vervolgverhaal oor waterAnton Treurnich gesels met Martelize Brink oor sy loopbaan en Dor, die nuwe RSG-middagvervolgverhaal wat hy geskryf het....more10minPlay
September 20, 2023Penny de Klerk dóénAs jy vir iemand hoop wil gee, moet jy hulle bedien. Dís die leuse van Penny de Klerk van Paarl Doenit. Ander praat, sy dóén. Penny is gedurig aan't pennies omdraai om behoeftiges in haar gemeenskap se swaarkry te verlig. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe haar ouma Nellie Steyn, desjare die vroedvrou op Riversdal, haar dit al in die jare sestig op haar kinderhart gelê het....more11minPlay
September 20, 2023Hoe gemaak met menslike oorskot in museums en by universiteite?Annalize Kotze van Iziko Musuems praat oor die lot van menslike oorskot in museums en universiteite se besit. Sy deel wat Iziko Museums doen om die oorskot hulle besit by hulle nageslagte te kry om begrawe te word....more11minPlay
September 20, 2023Verbod op vure in SydneySydney in Australië het ‘n totale verbod op oop vure ingestel. Jy mag nie braai, ‘n kampvuur maak of selfs swys nie. Dit is gedoen om brande in hulle droë en winderige weersomstandighede te voorkom....more2minPlay
September 19, 2023Bergpasse, skanskorwe, rotsankers en vangnetteDawie Botha gesels in SO IS DIE LAND GEBOU oor bergpasse, skanskorwe, rotsankers en vangnette....more12minPlay
September 19, 2023Inwoners 'red' Baaise natuurgebiedIn watter metropool in die land kan jy teen sterk skemer tussen struik en boom loop, en die gloeiende liggies van vuurvliegies sien? In Nelson Mandelabaai, sal Mariska Spoormaker jou vertel nadat sy met haar honde in sterk skemer in ‘n gedeelte van die Baakensriviervallei naby die woonbuurt Millpark gaan loop het. Dié stukkie natuurhemel bestaan omdat die omliggende inwoners in 2017 die Mill Park Conservancy gestig, en ingespring het om duisende sakke vol vullis uit die gebied te verwyder en dit te beveilig....more10minPlay
September 19, 2023Wat is parametriese versekering?Ebbe Rabie vertel praat oor parametriese versekering, wat nog nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie, maar wyd internasionaal gebruik word. Die versekering word aan klimaatuitkomste gekoppel, eerder as verliesse....more10minPlay
September 19, 2023Vat die geld en hardloop‘n Kunstenaar is sowat R1,36 miljoen betaal om kuns te skep met die tema, Vat die geld en hardloop. Hy het 2 skoon doeke verskaf as die werk. Ná hofsake moet hy die meeste van die geld teruggee aan die museum....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.