Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
October 20, 2023Kokkedoor Karen ElsKaren Els kuier by Martelize Brink en vertel van haar reis van lugwaardin tot haar ervarings op Masterchef en Kokkedoor Vuur en Vlam waar sy en spanmaat Gert Joubert koning gekraai het....more14minPlay
October 20, 2023360 Speseryroete - Deel 7Hetta van Deventer-Terblache praat oor peper, die rockster van speserye....more12minPlay
October 20, 2023Winkelpop-vermomming‘n Man in Pole het tussen winkelpoppe in die winkelvenster gestaan en gewag tot die winkel sluit, voor hy juwele gesteel het....more2minPlay
October 20, 2023Danie Morkel se wortelskietplekDanie Morkel het verskeie wêrelddele besoek om te studeer - handelsooreenkomste in Marokko, wynbou in Australië en Frankryk en branderplankry in Indoniesië. Hy is tans tuis by die Diemerskraal Vliegveld by Wellington. Johan Rademan het hom gevra waar hy wortel geskiet het....more9minPlay
October 19, 2023Ivor Swartz oor geestesgesondheid die vlieërfeesIvor Swartz gesels oor geestesgesondheid, en die jaarlikse vlieërfees in Kaapstad, wat om die draai is....more15minPlay
October 19, 2023Willy se storiesWilly Mathys is op Calvinia gebore, en woon al jare lank in Kuilsrivier. Hy hou van stories vertel, en is al jare lank afgetree. Hy belsuit toe om 'n boek met sy stories saam te stel. Haidee Muller-Isaacs het meer gaan uitvind oor die stories, wat Willy so smaaklik vertel....more10minPlay
October 19, 2023Elsa Joubert se seun dink terugProf. Nico Steytler gesels oor sy ma, die skrywer Elsa Joubert, wat vandag 101 jaar oud sou wees....more8minPlay
October 19, 2023Wat is 'n kerk sonder 'n kruis?Die Russiese Ortodokse Kerk is ontevrede met die nuwe 1000 Roebel-noot. Die kerk op die noot word sonder ‘n kruis op die koepel uitgebeeld, hoewel die werklike kerk ook nie ‘n kruis op die koepel het nie. Die verspreiding van die noot is vir eers gestaak....more3minPlay
October 18, 2023Hempies kyk terug, en vorentoe na Bokke se vertoningOudspringbok Hempies du Toit gesels oor sy speeldae, en die Springbokke se vertoning in vanjaar se Rugbywêreldbeker....more14minPlay
October 18, 2023Die veelsydige maroelaDie Maroela is inheems aan Suider Afrika, en amper elke deel van die boom kan vir menslike verbruik benut word. Jacqui January het gaan hoor hoe die lekkerste drankie of bredie van die skille van die vrugte gemaak word. Sy gesels met Petra Terblanche, wat werk met landelike vroue in Limpopo. Hulle leer mekaar van die gebruike van hierdie besonderse boom....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.