Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
November 30, 2023Melt Sieberhagen oor sy grootword-dae op VentersdorpDie akteur en komediant, Melt Sieberhagen, vertel vir Haidee van sy grootword-dae op Ventersdorp, die dinge wat hom nogal knorrig kan maak en wat sy oorlede pa hom geleer het. ...more5minPlay
November 30, 2023Die brandseisoen en vrywilliger brandslanersDanny de Nobrega gesels met Martelize Brink aan die begin van die brandseisoen oor VWS se statistiek van die afgelope jaar, die verwagtinge om El Nino en die rol van vrywilliger brandslaners....more7minPlay
November 30, 2023Die naald in die hooimied is 'n ring in 20 ton vullisIn Windham, New Hampshire is ‘n trouring in 20 ton vullis opgespoor na 2 ure se soek vir die regte sak op die vullishoop....more3minPlay
November 29, 2023Hoe staan sake in Ysland?Maryke Musson vertel vir Martelize Brink hoe sake tans verloop in Ysland na die onlangse aardbewegings en die dreigende vulkaan....more4minPlay
November 29, 2023Tiere skep onmin tussen bureDaar is sonde met die bure oor hul tiere. In Accra, Ghana is ‘n vrou hof toe oor haar buurman se twee wit tiere. ‘n Jaar na die hof opdrag gegee het dat die tiere geskuif moet word, is hulle nog net daar onder die buurvrou se neus....more2minPlay
November 28, 2023Dawie Botha - VullisverwyderingDawie Botha gesels met Martelize Brink in So is die land gebou oor vullisverwydering en wat met ons vullis gebeur....more12minPlay
November 28, 2023Louis-Napoléon en die Bonaparte familie se verbintenis met OudtshoornCarol French van die St. Saviour gemeente op Oudtshoorn vertel die verhaal van kroonprins Louis-Napoléon en die Bonaparte familie se verbintenis met Oudtshoorn....more9minPlay
November 28, 2023'n Kind ry toe die polisie weg met 'n konstruksievoertuig'n 12-jarige het ‘n konstruksievoertuig gesteel en vir ‘n uur lank vir die polisie weggery. Tien voertuie het in die slag gebly....more2minPlay
November 27, 2023Robbe en menseBelinda Abraham gesels met Martelize Brink oor die interaksie tussen robbe en mense en gee terugvoer oor die veskuiwing van 5 robbe vanaf Houtbaaihawe deur die Kaap Die Goeie Hoop DBV....more9minPlay
November 27, 2023Sanvrou BabyroseDie Khoi San - as beoefenaars van die jagters- en versamelaarskultuur, bewoon die ontoeganklikste gebiede soos die Kalahari-woestyn waar hulle met groot vernuftigheid aan die lewe bly. Die eeue oue inheemse kultuur erfenis word uit verskeie oorde opnuut opgeteken en bewusmaking word gekweek. Jacqui January het langs die Wes-Kus naby Darling by ‘n kultuur erfenis van Khoi en San gebruike met die toeriste bestuurder gesels....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.