Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 29, 2022Hoe het kerke Covid-19-aanslag oorleef?Ds. Heerden van Niekerk vertel vir Martelize Brink hoe kerke die Covid-19-aanslag oorleef het. Sy Welgemoed-gemeente hou byvoorbeeld ‘n kunstefees....more13minPlay
August 26, 2022Maak self seep vir jou skottelgoedwasserMaryke Visagie gee vir Johan Rademan ‘n resep vir tuisgemaakte seeppoeier vir jou skottelgoedwasser....more9minPlay
August 26, 2022Oos-Kaap se eerste seniorburger-koorfeesReëlings is al goed aan die gang om die Oos-Kaap se eerste Seniorburger-koorfees op 17 September in Jeffreysbaai aan te bied. Wat dié koorfees meer uitsonderlik maak, is dat kore en individue van minstens tien Oos-Kaapse dorpe ingeskryf het om deel van die fees te wees. Mariska Spoormaker het by een van die kooroefeninge in Gqeberha die bekende koordirigent, Bouwer van Rooyen, gevra om meer te vertel....more9minPlay
August 26, 2022Clanwilliam-veldblomskouDaleen Schoombee vertel vir Johan Rademan van vanjaar se Clanwilliam-veldblomskou....more7minPlay
August 25, 2022Nico en Daleen se Europese toerNico en Daleen Koen bedryf ‘n privaatskool in Suid-Afrika, en het onlangs oorsee gaan toer. Hulle vertel van hulle ervaring, en hoe dit afspeel teen hulle Suid-Afrikaanse agtergrond. Johan Rademan het met die egpaar gesels. Nico deel ook talle interessante feite oor die gebruik van riviere in Europa, hoe warmer temperature ‘n rol speel op watervlakke, en hoe dit die ekonomie kan bedreig....more14minPlay
August 25, 2022Kaptein Ben “Bliksem” BooysenHaidee Muller-Isaacs gesels met kaptein Ben “Bliksem” Booysen, die speurder wat die Krugersdorp-moordenaars vasgetrek het. Ben het intussen uitgetree, en hy vertel vir Haidee van die boek oor sy ervaring en wat die saak aan sy gesondheid gedoen het....more11minPlay
August 25, 2022Algoritmes en aanlynveiligheid vir kindersReon Siyaya praat oor die algoritmes wat inhoud aanlyn aan jou kinders voorstel, en die nodige aanlynveiligheid daarvoor....more9minPlay
August 24, 2022Ena Jansen se lewe in die letterkundeEmeritus professor Ena Jansen gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar loopbaan as skrywer en akademikus, en deel staaltjies oor Elisabeth Eybers en Karl Schoeman....more19minPlay
August 24, 2022Antoinette Louw vertel van haar stryd teen depressieHaidee Muller-Isaacs gesels met die bekroonde aktrise Antoinette Louw oor haar depressiestryd, die herontdekking van wie sy werklik is, en hoe dit nou met haar gaan. Antoinette vertel ook hoe haar ouers, wat albei sielkunde-professore is, haar gehelp het om staande te bly. Sy gesels ook oor hoe dankbaar sy is om uiteindelik weer in die film- en TV-bedryf te kan werk ná Covid se dinge....more9minPlay
August 24, 2022Emosionele effek van emigrasieDr. Sulette Ferreira praat oor die emosionele effek van emigrasie op die mense wat agter bly....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.