Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 18, 2022Leolyn Jackson se komvandaanHaidee Muller-Isaacs gesels met Leolyn Jackson, direkteur van die Sentrum vir Globale Betrokkenheid by die Sentrale Universiteit van Tegnologie in die Vrystaat, oor sy komvandaan en sy betrokkenheid by die internasionalisering van hoër opvoedkunde....more10minPlay
August 18, 2022Gaan veilig om met gasEsme du Toit praat oor gasveiligheid in die huis, en die moets en moenies met die gebruik daarvan....more13minPlay
August 17, 2022Wanri Venter, die hokkieskeidsregterWanri Venter gesels oor haar loopbaan as hokkieskeidsregter. Sy was in beheer van die eindwedstryd van vrouehokkie by die Statebondspele....more17minPlay
August 17, 2022Die klein huisie met die groot gemeenskapshartIn Despatch se Reservoir Hills ry ‘n mens met ‘n lang kronkelpad – die naam is Versoeningspad - teen die steilte uit verby ‘n wêreld vol van opslaanhuisies. Mariska Spoormaker het dié pad gery om uit te kom by die klein huisie met die groot gemeenskapshart, waar Monique Haven gevestig is. Elma Saalman, stigter van dié nie-winsgewende organisasie, verduidelik hoekom dit stand gekom het....more10minPlay
August 17, 2022Die voordele van videospeletjiesRachelle Best praat oor die voordele van videospeletjies vir kinders....more7minPlay
August 16, 2022Marinda gaan wyn maak in KaliforniëMartelize Brink gesels met dr. Marinda Kruger op Elgin oor haar entrepreneurskap as tiener, haar loopbaan as voedseltegnoloog, haar doktorale tesis, risiko’s neem in haar vyftigs, en die avontuur wat vir haar voorlê as wynmaker in die bekende Napavallei in Kalifornië....more12minPlay
August 16, 2022Sake-ontwikkeling in die landbouJacqui January hoor van ‘n gefokusde nie-regeringsorganisasie wat daarna streef om ’n positiewe rol te speel in die transformering van landbou. Hulle bied hulp met ontwikkelingstrategieë om doelwitte te bereik....more9minPlay
August 16, 2022Hugenote GedenkskoolDr. Carel Stander vertel van die Hugenote Gedenkskool en die Marie Luttig-gedenklesings....more8minPlay
August 15, 2022Salon kom na Wagter toeSuzaane Burger vertel vir Martelize Brink van haar mobiele hondesalon. Ons hoor wie dit besoek, en die dienste wat daar aangebied word....more10minPlay
August 15, 2022Wolduvets uit die KarooAubrey Williams vertel vir Martelize Brink van wolduvets uit die Karoo....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.