Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 09, 2022Transgender vrou deel haar lewensverhaalDie 78-jarige Francette Roux vertel vir Martelize Brink haar lewensverhaal as ‘n transgender vrou, en die besluite wat sy as tiener moes neem....more15minPlay
August 09, 2022Boervrou Elmarie Thöle se verhaalBoervrou Elmarie Thöle vertel vir Martelize Brink van die uitdagings van boerdery, en die planne en ander besighede wat oor die jare ontwikkel moes word om die pot aan die kook te hou, wanneer droogtes of brande jou van ‘n oes beroof....more11minPlay
August 09, 2022Dieuwke-Jean Linee se sketse van sterk vroueDieuwke-Jean Linee vertel vir Martelize Brink van haar kuns en ‘n uitstalling van sketse van sterk vroue saam met gedigte van dr. Diana Ferrus....more15minPlay
August 08, 2022Beurtkrag kan dodelik wees vir jou troetelreptiel of -visBeurtkrag kan dodelik wees vir jou troetelreptiele of -visse in ‘n akwarium, het Mariska Spoormaker gehoor toe sy Deon Greyling by die Kraaines Troeteldiersentrum op Despatch raakgeloop het....more10minPlay
August 08, 2022Frikkie Vermeulen se lekker kosFrikkie Vermeulen vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy ouma se Wat Sal Doen-kos, sy grootworddae as plaaskind en sy dae as polisieman....more11minPlay
August 08, 2022'n Sedersaad val in die SederbergeDawie Burger vertel vir Martelize Brink van ‘n projek in die Sederberge, waar sederboomsaad met behulp van hommeltuie versprei word....more9minPlay
August 05, 2022Wat is teengif en hoe werk dit?Dr. Carine Marks vertel vir Martelize Brink hoe teengifmiddels werk....more9minPlay
August 05, 2022Pannekoekdeeg vir 'n operasieSarisha du Plessis vertel vir Martelize Brink hoe sy pannekoekdeeg verkoop het om te betaal vir haar 3-jarige seun se operasie in Amerika. Die mikpunt was R1,5 miljoen....more11minPlay
August 05, 2022Familie-navorsing om Covid-breindofheid te troefMariska Spoormaker praat met Melanie Burke, dogter van Johnny Burke, stigterslid van die immergewilde groep The Invaders. Melanie ‘n boorling van Kariega (voorheen Uitenhage) wat deesdae in Spanje woon, het onlangs besef sy het lang-Covid breindofheid toe sy mense en name begin vergeet het. Sy het besluit navorsing oor haar familie-stamboom is die beste medisyne om haar brein reg te ruk....more10minPlay
August 04, 2022Vrouemaand by die KunsteKaapDr. Marlene le Roux praat oor die Sirkel van Sorg wat KunsteKaap bied tydens hulle Vrouemaandprogram....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.