Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 15, 2022Kodering- en robotikaklubProf. Josef de Beer en Gasant Gamiet praat oor ‘n kodering- en robotikaklub om onderwysers in minder gegoede gebiede te help om skoliere toegang tot die jongste tegnologie te gee....more16minPlay
August 12, 2022Ou Addo-hand se raad vir jong veldwagtersIn die Addo-olifant Nasionale Park is die veldwagter Gibson Thambo ná 39 jaar diens in dié Oos-Kaapse park, geloof vir die wyse waarop hy sy jarelange veld- en dierkennis aan die jonger geslag veldwagters oorgedra het. Gibson, wat nou afgetree het, het tydens sy afskeidsfunksie met Mariska Spoormaker oor sy loopbaan gepraat....more9minPlay
August 12, 20221000 km te perd in agt daeWillemien Jooste vertel vir Martelize Brink van die Mongoolse Derby-uithourit wat sy gewen het. Sy het 1000 km met half wilde perde oor agt dae afgelê, en die mans in die stof laat byt....more16minPlay
August 11, 2022Aspoestertjie-steaksnitteSalvin Hirschfield gesels met Martelize Brink oor die Aspoestertjie-steaksnitte en hoe om dit voor te berei....more9minPlay
August 11, 2022Leeus van Romenië in SA vrygelaatElize Parker van Four Paws gee terugvoer oor die vrylating van vyf leeus wat in Europa gered is....more5minPlay
August 11, 2022‘n Huis vir Oupa Dries en Ouma DinaDie Shackbouer en opvoedkundige sielkundige, Quinton Adams, vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe hy Soebatsfontein ervaar het toe hulle daar vir Oupa Dries en Ouma Dina 'n huisie gaan bou het....more11minPlay
August 11, 2022Hoe kan ‘n gemeenskapsondersteunde landbouprogram begin word?Hoe kan ‘n gemeenskapsondersteunde landbouprogram begin word? Boere, verbruikers, wetenskaplikes en beleidmakers kan almal saamwerk om nuwe landbougeleenthede en gewasse te help vestig. Jacqui January vertel van landbougrondhervorming en inisiatiewe om vennootskappe te bou....more10minPlay
August 10, 2022Leeus van Europa kry nuwe huis in SAElize Parker vertel van vyf leeus wat in Europa gered is en vanmiddag in Suid-Afrika aangekom het....more12minPlay
August 10, 2022Ma's en uitbrandingLize Maritz praat oor uitbranding by vroue en veral by ma’s....more9minPlay
August 10, 2022RandrekkerkosGeregistreerde dieetkundige en voedingsterapeut Carien Meyer gee vir Martelize Brink praktiese raad vir werklike randrekkerkos....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.