Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 23, 2022Prof. Gertrude Fester se herhinneringeProf. Gertrude Fester, anti-apartheidsaktivis verbonde aan die Sentrum vir Afrikastudies by die Universiteit van Kaapstad, gesels oor haar lewe en herhinneringe van haar tyd in die gevangenis....more20minPlay
August 23, 2022Vrystaat Jeug BlaasensembleCoenie Nel, George Foster en Tuan Thalla gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die Vrystaat Jeug Blaasensemble wat by die Paul Roos Musiekfees optree....more15minPlay
August 23, 2022Is die Baai se opgaardamme in die verkeerde gebied gebou?Die afgelope tyd het dit só lekker gereën in die Baai dat daar nou al mense is wat sê die drie opgaardamme aan die westekant van die metropool is op die verkeerde plek gebou, omdat goeie reën nie in dié damme se opvangsgebiede val nie. Mariska Spoormaker het David Raymer, oud-wateringenieur van die munisipaliteit, gevra of die opgaardamme in die verkeerde gebied staan....more10minPlay
August 22, 2022Operasies uitvgevoer op Afrika-olifante in Pakistan.Elize Parker van Four Paws vertel vir Martelize Brink van operasies op Afrika-olifante in Pakistan....more11minPlay
August 22, 2022Hedendaagse argeologieArgeologie is die studie van menslike kulture deur die herwinning, dokumentering en analise van materiële oorblyfsels, soos argitektuur en kunsprodukte. Dit sluitend ook die studie van die landskap waarin mense hulle bevind het in. Bybelse argeologie is net so belangrik en wil nie die Bybel as waar of onwaar bewys nie, maar dit bring dit tog ‘n beter verstaan van die Bybel. Jacqui January het meer gaan uitvind oor die rol van argeolgie in ons hededaagse se geskiedenis. Sy gesels met dr. Fanie Cronjé, ‘n navorser van Bybelse argeologie, en met Anton Vollenhoven van Noordwes-Universiteit....more11minPlay
August 22, 2022Webwerf stimuleer belangstelling in wenstenskapberoepeDawie Botha vertel vir Martelize Brink van www.stemulator.org, ‘n projek om die belangstelling in beroepe in die wetenskap, tegnoloie en ingenieurswese te bevorder....more12minPlay
August 19, 2022Alarmstelsels vir jou huisAnton de Vries verduidelik vir Martelize Brink hoe alarmstelsels werk....more14minPlay
August 19, 2022“Bly rondbeweeg, al voel jy hoe sleg”Uit die Baai kom die volgende raad: al voel jy hoe sleg, hou net aan met rondbeweeg – al stap jy of al tel jy net jou arms of jou bene op en af. Die vrou wat dié raad gee, is Susan Burri, ‘n oorplantingatleet wat eie raad uitleef. Sy het by die afgelope nasionale oorplantingspele in vier items vir die Wêreld Oorplantingspele gekwalifiseer. Mariska Spoormaker het met haar gaan praat....more10minPlay
August 18, 2022Vredenburg Manor en die stout eekhoringsHaidee Muller-Isaacs kuier by Vredenburg Manor tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, waar sy meer oor die plaas uitvind by Leon Oosthuizen. Sy hoor ook van die sonde met die stout eekhorings....more10minPlay
August 18, 2022Zama-zamas in kunsProf. Janine Allen-Spies en dr. André Rose vertel van die Eureka-uitstalling in Kimberley se William Humphreys Kunsmuseum, wat kyk na zama-zamas deur die oë van kunstenaars....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.