Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 04, 2022Suster Maggy van CeresSy is alombekend op Ceres as Suster Maggy. Afgetrede psigiatrie-verpleegsuster Maggy Abrahams vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar liefde vir kinders en ‘n hart vir die afvlerkvoëls. Haidee hoor ook hoe oorlede ma, wat 'n huishulp was, haar geleer het om die heerlikste kos te kook. En natuurlik het Haidee se mond gewater…...more11minPlay
August 04, 2022Alexander Coetzee skiet met groot kalibersAlexander Coetzee vertel vir Martelize Brink van groot kaliber skietkompetisies. Hy het onlangs silwer gewen by die Britse Ope Skietkampioenskap....more13minPlay
August 03, 2022Dr. Francisca van der Schyff plant lewers oorDr. Francisca van der Schyff praat oor haar loopbaan as ‘n oorplantingchirurg. Sy is een van enkele dokters in Afrika wat dele van lewende skenkers se lewer op kinders oorplant....more14minPlay
August 03, 2022Ontwikkeling van boere in landelike gebiedeLandbou lê menige Suid-Afrikaner na aan die hart, veral in verafgeleë plattelandse gebiede waar dit van kardinale belang is om te oorleef in ‘n brose en weerlose omgewing. Die Suid-Afrikaanse Essensiële Olievervaardigingsvereniging doen saam met die Landbou Navorsingsraad ontwikkelingswerk om kleinskaalboere in landelike gebiede te ondersteun en help met die ontwikkeling van nuwe produkte....more7minPlay
August 03, 2022SAL-museum bewaar lugvaartgeskiedenisBarry Els vertel vir Martelize Brink van die Suid-Afrikaanse Lugdiens Museum by die Randse Lughawe aan Gauteng se Oosrand....more15minPlay
August 02, 2022EngeltjiepartytjiesAnda Grobbelaar vertel vir Martelize Brink van engeltjiepartytjies wat sy hou ter herdenking aan haar dogter wat dood gebore is....more10minPlay
August 02, 2022Verweesde ouers se hartseerProf. Lizette Rabe gesels met Martelize Brink oor verweesde ouers, en ‘n artikel wat sy oor hierdie ouers se hartseer geskryf het....more10minPlay
August 02, 2022Nick van Huyssteen se TulbaghHaidee Muller-Isaacs se pad het op Tulbagh met dié van Nick van Huyssteen gekruis. Hy is oorspronklik van Springs, maar woon al die afgelope paar jaar op hierdie pragdorpie, wat hy die dorp van omgee noem. Hy sê hy voel glad nie soos 'n inkommer nie. Nick het behoorlik nesgeskop en is betrokke by van die buurtwag tot die dorp se museums....more10minPlay
August 02, 2022Just Care sorg vir kinders van Mount Pleasant in HermanusMarlinda Wright vertel vir Martelize Brink hoe die gemeenskap saamwerk om nasorgdienste by Just Care te bied vir kinders uit die minder gegoede gemeenskap van Mount Pleasant by Hermanus....more11minPlay
August 01, 2022Eerste hond amptelik lid van Lewensredders SAMariska Spoormaker ontmoet Lyric, die eerste hond wat amptelik lid geword het van Lewensredders Suid-Afrika. Lyric se opleiding en daarna haar dienste, sal aanvanklik by Blouwaterbaai, een van die swemstrande in Gqeberha, geskied....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.