Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
August 01, 2022AgterplaasbewaringGawie van Deventer vertel vir Martelize Brink van die VeldwagtersVereniging van Suider-Afrika, en wat agterplaasbewaring behels....more8minPlay
August 01, 2022Vraghouerbehuising vir jongmense in YsterplaatLeraars Scherlize van der Merwe en Niel Steyn vertel vir Martelize Brink van vraghouerbehuising vir jongmense in die Ysterplaat-gemeenskap....more11minPlay
July 29, 2022Watter biefstuksnit verkies jy?Salvin Hirschfield vertel van die verskillende biefstuksnitte, ook die minder bekendes....more18minPlay
July 29, 2022Ander se hartseer lei tot nuwe lewensuitkykHaidee Muller-Isaacs gesels met De la Harpe de Villiers enn Adri Grobbelaar oor hoe die lewe draai met mens loop. Adri vertel hoe iemand anders se hartseer haar laat besin het en toe haar lewensuitkyk verander het....more10minPlay
July 29, 2022TIME sê Franschhoek is een van 50 beste plekke in wêreldHein Koegelenberg van Franschhoek Toerisme praat oor Franschhoek wat aangewys is as een van Time Magazine se 50 beste plekke in die wêreld van 2022....more8minPlay
July 28, 2022Mamre Vereniging van Gemeenskaplike EiendommeEdwin Africa vertel vir Martelize Brink van die Mamre Vereniging van Gemeenskaplike Eiendomme oor boerdery en geleenthede op gemeenskaplike grond....more10minPlay
July 28, 2022Baai se besonderse “kerkbos”Nagenoeg 47 jaar gelede het Etienne Weideman op ‘n Sondag by NG Kerk Kraggakamma gestaan en gedink: “Hierdie karre kan nie so in die son staan nie.” Toe begin hy en die gemeente inheemse bome plant, en hulle hou aan daarmee tot die bos op die rante van die Baai se Baakensriviervallei gestrek het. Mariska Spoormaker het gaan kyk hoe lyk die bos. Sy het vir Myra Schmidt daar raakgeloop....more10minPlay
July 28, 2022Aerobiese komposteringTertius Pieters gesels met Martelize Brink oor die plaas-tot-vurk-konsep en die rol van aerobiese kompostering....more10minPlay
July 27, 2022Bonné de Bod lewe vir die natuurDokumentêre filmmaker Bonné de Bod vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar verslaggewing oor natuur- en omgewingsake....more17minPlay
July 27, 2022Sally Witbooi se boekeprojekHaidee Muller-Isaacs kuier by Sally Witbooi, 'n afgetrede dosent van UWK se biblioteekdepartement. Hulle samel elke jaar geld in vir Biblionef sodat hulle boeke kan koop om te skenk aan plekke waar daar niks boeke of biblioteke is nie....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.