Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
July 21, 2022Sidney le Fleur se medisinale planteSidney le Fleur vertel van die medisinale plante wat hy by Plettenbergbaai verbou....more15minPlay
July 21, 2022Yolani Abrahams se planneHaidee Muller-Isaacs gesels met Yolani Abrahams, bekend as ‘n fyngebak-sjef en destydse Sarie-voorbladgesig van die jaar. Yolani het onlangs afgehaak, en Haidee het gaan inloer om meer te hoor oor haar TV-loopbaan, nuwe projekte en planne....more11minPlay
July 21, 2022Filmfees kyk na eetgewoontes en klimaatsveranderingArleen Nel vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van ‘n omgewingsfilmfees in Kaapstad, wat fokus op die skakel tussen eetgewoontes en klimaatsverandering....more12minPlay
July 20, 2022Erik Holm geselsAkteur Erik Holm vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy loopbaan en die projekte waarmee hy besig is....more17minPlay
July 20, 2022Anneke Snyman se tweede StatebondspeleAnneke Snyman vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar rolballoopbaan. Op 28-jarige ouderdom neem sy vanjaar al aan haar tweede Statebondspele deel....more8minPlay
July 20, 2022I AM NOT PLASTIC-bewegingTertius Pieters vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die I AM NOT PLASTIC-beweging....more8minPlay
July 19, 2022PleegouerskapMarietjie Steyn vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat dit verg om 'n pleegouer te wees....more14minPlay
July 19, 2022Fred Hufkie - skoolhoof, vaderfiguur, gemeenskapsleierMet die herdenking van Mandeladag nog vars in die geheue, is dit toepaslik om erkenning aan besondere gemeenskapsleiers te gee. Dis die persone wat dikwels ‘n vader- of moederfiguur is en diep spore trap in die harte van die mense wat hulle ophef. Jacqui January vertel van een só persoon....more10minPlay
July 19, 2022Plantgebaseerde hoendervleisJohn Uys laat proe Johan Rademan en Martelize Brink aan 'n plantgebaseerde hoenderalternatief....more13minPlay
July 18, 2022KatpanleukopenievirusVeearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Martelize Brink van katpanleukopenievirus, 'n hoogs aansteeklike virale siekte wat nou kop uitsteek....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.