Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
July 11, 2022Bedreigde Suid-Afrikaanse voëlsDr. Hanneline Smit-Robinson vertel vir Johan Rademan van 'n paar moet-sien bedreigde Suid-Afrikaanse voëls....more16minPlay
July 11, 2022Marinda Engelbrecht se liefde vir kos en kindersHaidee Muller-Isaacs gesels met Marinda Engelbrecht, wat bekend is vir haar kosprogramme en kookboeke. Sy is 'n oud-onderwyser wat steeds tussendeur werk as regisseur van kinderproduksies. Die liefde vir kinders bly in haar hart. Haidee het meer gaan uitvind oor haar planne....more10minPlay
July 11, 2022Tegnologie in voedselkettingsJohn Uys praat oor die rol van tegnologie in toekomstige voedselkettings....more8minPlay
July 08, 2022Hoe word plastiek herwin?Annabe Pretorius van Plastiek SA vertel vir Martelize Brink hoe plastiek herwin word....more12minPlay
July 08, 2022Die menslike leuenverklikkerOntmoet Lizette Volkwyn. Sy is een van slegs twee gesertifiseerde PEI-leuenverklikkers in Suid-Afrika. Hoewel hierdie gedeelte van haar werk as menslike leuenverklikker vir ander intimiderend kan wees, stel sy jou sommer gou gerus dat sy nie altyd “aan diens” is nie. “Natuurlik is daar soms tekens wat my opval wanneer ek sosiaal verkeer, maar ek verkies om nie daarop te reageer nie. Dis eenvoudig, my werk is nie om mense as leuenaars uit te wys nie, maar om hulle te help om hulself te ontdek, en hul uniekheid met selfvertroue vir die wêreld te wys. Ek wil my vaardighede gebruik om kommunikasie te verbeter.”...more8minPlay
July 08, 2022Waar was die vrouestem tydens Covid-19-verslaggewing?Lili Rademan vertel vir Martelize Brink van navorsing oor die vrouestem wat min gehoor is tydens Covid-19-verslaggewing....more9minPlay
July 07, 2022Die Richtersveld se menseJo-mari Nel praat oor die kultuur van die Richtersveld se mense, wat vasgevang is in verhale....more21minPlay
July 07, 2022Marionette - Van Maria tot Haas DasDie eerste marionette (handpoppe wat met toue hanteer word) is in die 17de eeu in Europa opgeteken. Van die eerste marionette het die Maagd Moeder Maria uitgebeeld. Hierdie eeuoue uitvoerings word steeds gebruik om stories aan oud en jonk te vertel. Haas Das, ‘n handpop, is vir baie Suid-Afrikaners ‘n bekende figuur, wat meer as ‘n half eeu gelede op televisie verskyn het. Jacqui January neem ons op ‘n nostalgiese reis…...more9minPlay
July 07, 2022Word ingestel op groeiGadiel Robertze praat oor ‘n groei-ingesteldheid om vaardighede te ontwikkel....more6minPlay
July 06, 2022Johann Nel se dramapadJohann Nel gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy pad met drama op radio, die verhoog en TV....more18minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.