Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
June 30, 2022uShaka Marine World het legio aktiwiteiteMaryke Musson vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van al die aktiwiteite by uShaka Marine World in Durban....more8minPlay
June 30, 2022Maria van der Westhuizen se botaniese droomHaidee Muller-Isaacs kuier op Worcester by die Karoo Desert Botaniese Tuine waar haar paaie kruis met Maria van der Westhuizen. Maria het in 2005 as skoonmaker daar begin, en toe gaan studeer sy verder in tuinboukunde. By die tuine op Worcester is daar 'n bordjie by die vetplante wat lees: Hierdie area word bestuur deur Maria van der Westhuizen. Sy vertel vir Haidee van haar grootworddae op 'n plaas buite Worcester en van haar drome om eendag as 'n regte egte tuinboukundige te werk....more12minPlay
June 30, 2022Die Koelkamers maak teater op PaternosterJan Malan vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Die Koelkamers-teater op Paternoster, wat uit die Covidpandemie gebore is....more9minPlay
June 29, 2022Jeff Coetzee se tennisloopbaanJeff Coetzee vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy tennisloopbaan as speler en ATP-afrigter....more17minPlay
June 29, 2022African Women in Agriculture help vroueboereBianca Clarke vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van African Women in Agriculture, ‘n organisasie wat jong swart vroue blootstelling en opleiding in landbou gee....more8minPlay
June 28, 2022Ervaar die Khoikultuur in die PaarlMarshall Hartogh, Villa Brown en Jeffery Hartzenberg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van DIE KHOI in die Paarl wat jou die geleentheid gee om die Khoikultuur eerstehands te ervaar....more16minPlay
June 28, 2022Adri se mosaïek en nuwe TV-loopbaanHaidee Muller-Isaacs kuier by oud-onderwyseres Adri Vivier op Melkbos. Adri vertel van haar passie vir mosaïek en haar nuwe TV-loopbaan op 61....more13minPlay
June 28, 2022Hoe hou lughawens voëls van die aanloopbane af?Ronel Steenkamp, ’n natuurlewebeampte by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe voëls by beheer word om seker te maak hulle kom nie naby die aanloopbane nie....more12minPlay
June 27, 2022Die beste voëlkyk-plekkeErnst Retief vertel vir Martelize Brink van die beste plekke in Suid-Afrika om te gaan voëls kyk....more8minPlay
June 27, 2022Vyftienjarige is ruiterkunskampioenJunika Hugo vertel vir Martelize Brink van ruiterkuns. Dié 15-jarige ry Amerikaanse saalperde. Sy is opgeneem in die Senior Vyfgang Protea Ruiterkunsspan wat in Julie in die VSA sal deelneem aan die Wêreldbekerkompetisie....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.