Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
June 27, 2022Sosiale emosionele geletterdheidSamara Cloete praat oor sosiale emosionele geletterdheid, en hoe jy dit aanleer....more10minPlay
June 24, 2022Hoe suiwer ek water?Prof. TG Barnard vertel vir Martelize Brink hoe 'n mens water suiwer....more9minPlay
June 24, 2022Die Bateleurs vlieg vir die omgewing‘n Bateleur is ‘n roofvoël, maar hierdie bateleurs roof nie, hulle vlieg vir die omgewing. Dis ‘n groep vlieëniers wat omgewingsbewaringsorganisasies op ‘n vrywilligersbasis bystaan. Jacqui January het by een van die lede van die Bateleurs gaan kuier....more11minPlay
June 24, 2022YMM berei mense voor vir die 4de industriële rewolusieMarshall Nelson vertel vir Martelize Brink hoe die Youth Media Movement in Mitchells Plain mense voorberei vir die 4de industriële rewolusie. Dit sluit in die bou van hommeltuie en 3D-drukkers. Hulle doen hommeltuigsokker-demonstrasies om mense se belangstelling te prikkel....more13minPlay
June 23, 2022SA se judotweeling op pad na StatebondspeleThomas en Donné Breytenbach is die eerste Suid-Afrikaanse tweeling wat saam aan die Statebondspele gaan deelneem. Johan Rademan en Martelize Brink het met hulle gesels....more13minPlay
June 23, 2022Emile Joubert se kosmemoirsEmile Joubert werk in die wynbedryf, maar sy pad met kos kom al sy lewe lank met hom saam. Hy kuier in Haidee Muller-Isaacs se sitkamer, waar hy vertel hoe hy as sesjarige saam met sy ouers in Engeland moes gaan woon toe sy pa daarheen verplaas is. Hy het die kosbaarste herinneringe aan sy ma, en vertel vir Haidee van sy interessante lewensreise, en sy kosmemoirs wat hy pas vrygestel het....more13minPlay
June 22, 2022Magdalene Minnaar gesels operaMagdalene Minnaar gesels oor haar grootwordjare, haar loopbaan as operasanger en nou as artistieke direkteur van Kaapstad Opera....more16minPlay
June 22, 2022Marion Holm in nuwe RSG-vervolgverhaalMarion Holm vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar rol as Florence in RSG se nuwe middagvervolgverhaal, Ou liefde Roes deur Joe Kleinhans....more6minPlay
June 22, 2022Curriebekerfinaal op KimberleyMonte Engelbrecht gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die komende naweek se Curriebekerfinaal op Kimberley, en wat dit vir Griekwasrugby beteken....more11minPlay
June 22, 2022Impak van brand in Helderberg NatuurreservaatRoy Ernstzen praat oor die impak en herstelvooruitsigte van die brand verlede week in die Helderberg Natuurreservaat. Die brand is deur 'n groot hoeveelheid reën gevolg....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.