Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
July 06, 2022Fauresmith 200 km uithouritPieter Streicher vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Fauresmith 200 km uithourit waaraan 300 ruiters en perde deelneem....more9minPlay
July 06, 2022Petrie Botha se vliegdroomPetri Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy as 15-jarige die grendeltyd gebruik het om die teorie vir sy vlieglisensie te doen. Op 17 is hy nou bykans klaar met sy praktiese vliegure....more7minPlay
July 05, 2022Chantel Memizwa gaan Oorplantingspele toeChantel Memizwa vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Oorplantingspele waaraan sy binnekort deelneem. Sy deel ook haar oorplantingsverhaal....more14minPlay
July 05, 2022Arrie, die kankeroorwinnaarAdriana, of Arrie, Robinson is die afgelope 25 jaar 'n kankeroorwinnaar. Sy het klierkanker drie keer geklop! Albei haar ouers is oorlede aan kanker. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs dat sy en haar man bevoorreg is om 2022 se Cansa Hero of Hope Survivor and Carer te wees. Daar is soveel dankbaarheid in haar hart om kanker te kon klop....more11minPlay
July 05, 2022Truffels in SA verbouHanene van Dyk vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van plaaslik verboude truffels, die honde wat dit uitsnuffel, en hoe dit in geregte gebruik word....more15minPlay
July 04, 2022Orkas se impak op withaaieWilfred Chivell vertel vir Martelize Brink van ‘n studie van twee orkas se impak op die groot withaaibevolking aan die Suid-Afrikaanse kus....more10minPlay
July 04, 2022Drie driekampe in 6 dae in 3 landeRehan Greeff gesels met Martelize Brink oor die drie volle driekampe in ses dae in drie lande, wat hy die naweek afgehandel het. Dit het plaasgevind in London, Kisoro in Uganda en Kaapstad....more11minPlay
July 01, 2022Hoe word plastiek gemaak?Annabe Pretorius vertel vir Martelize Brink hoe plastiek vervaardig word....more12minPlay
July 01, 2022Insekte is hoogs suksesvolInsekte is hoogs suksesvol. Baie geleerdes dink hulle is die suksesvolste skepsels in die diereryk. Hulle lewe oral op land, in die lug en in die water en is merkwaardig toegerus vir amper enige soort omgewing, selfs die ysmassas van die Noord- en Suidpool en die snikhete woestyn. Jacqui January het meer gaan uitvind van inseknavorsing in Suid-Afrikas se botaniese tuine....more11minPlay
July 01, 2022Gebruik minder plastiekMaryke Visagie gee vir Martelize Brink praktiese wenke om plastiekgebruik te beperk....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.