Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
January 12, 2022Grootbos StigtingSusan Lochner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Grootbos Stigting wat vereer is vir hulle werk in die gemeenskappe en om die omgewing te bewaar....more8minPlay
January 12, 2022Rolprent oor landskapkunstenaarLandskapkunstenaar Strijdom van der Merwe vertel van ‘n rolprent wat oor hom gemaak word....more11minPlay
January 12, 2022Die veiligheid van landbouchemikalieëDr. Gerhard Verdoorn en Janet Lawless vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die veiligheid van landbouchemikalieë en die veiligheidsmaatreëls wat in die bedryf ingestel word....more15minPlay
January 12, 2022Vrugtediefstal in die Wes-KaapJannie Strydom praat oor die omvang van vrugtediefstal in die Wes-Kaap....more6minPlay
January 12, 2022Peter Veldsman word 80Kospersoonlikheid Peter Veldsman gesels met Johan Rademan en Martelize Brink op sy 80ste verjaarsdag....more8minPlay
January 11, 2022Meneer WaardesHaidee.Muller-Isaacs gesels met Enrique Pietersen oor sy liefde vir die Dysselsdorp-gemeenskap en die kinders, waar daar soms geen hoop is nie. Sy hooor hoekom daar na hom verwys word as Meneer Waardes....more13minPlay
January 11, 2022'n MBA op 73Prof. Andries Stulting vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink waarom hy op 73 ‘n MBA verwerf het....more11minPlay
January 11, 2022Honde-opleidingClaire Grobbelaar praat oor die nodigheid van honde-opleiding, en gee raad oor hoe om dit by die huis te doen....more13minPlay
January 11, 2022Regulering van aanlynskoleSamara Cloete gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die regulering van aanlynskole....more9minPlay
January 10, 2022VleisvervangersDieetkundige Irene Labuschagne praat oor plantaardige vervangers vir vleis, soos seitan....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.