Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
February 19, 2026Tweeduisend jaar oue skinderstories‘n Boek wat 2 000 jaar gelede in Latyns verskyn het, se Engelse vertaling is tans bo aan die Sunday Times Hardeband Nie-fiksie Topverkoperlys....more1minPlay
February 18, 2026Wêreld se beste Chenin Blanc-wynmakerJohan Jordaan is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die wêreld se beste Chenin Blanc-wynmaker aangewys. Martelize Brink praat met hom oor sy sukses....more10minPlay
February 18, 2026Wat kan ons leer by... 18 Februarie 2026Dr. Mandie Uys vertel van China en hoekom die Chinese met al die kennis tot hulle beskikking en uitvindsels soos die kompas en buskruit, nie die wêreld oorheers het nie....more15minPlay
February 18, 2026Klere groei saam met die kind‘n Lugvaartingenieur van Engeland is deesdae ook ‘n kleremaker. Omdat kinders so gou uit hulle klere uit groei, het dit hom laat besluit om kinderklere te maak wat kan rek soos die kind groei. Die ontwerp is geinspireer deur hoe satelliete gebou word....more2minPlay
February 17, 2026Êrens oorsee 17 Februarie 2026Roux Gerber vertel vir Martelize Brink van die agt jaar wat hy en sy vrou, Christine, op ‘n seiljag in die Karibiese See woon....more12minPlay
February 17, 2026Esta en die sekswerkersEsta Thompson lei Seeds of Hope, ’n interkerklike groep vrywilligers. Vir die afgelope 17 jaar is sy en haar span alombekend aan die sekswerkers langs of naby Voortrekkerweg, in 'n gebied wat bekend staan as Downtown Parow. Sy ontferm haar oor hulle almal, maak nie saak wie of wat hulle is nie. Haidee Muller-Isaacs het met haar gesels....more8minPlay
February 17, 2026Die knielende koerierIn China kan jy ‘n koerierdiens betaal om namens jou die familie vir nuwejaar te besoek, en selfs te kotou. Dis kniel met die voorkop teen die grond, as teken van respek....more2minPlay
February 16, 2026Visse wat van geslag kan veranderMaryke Musson vertel vir Martelize Brink van visse wat van geslag kan verander. Anemoonvisse soos Nemo, broei almal as manlik uit....more6minPlay
February 16, 2026Jou naam se komvandaan 16 Februarie 2026Dr. Willem Botha praat oor Germaanse name wat met diere verband hou, soos Linda, Arend, Wolf, Adolf, Rudolf, Roelof en Arnold....more9minPlay
February 16, 2026Duur herdenkingsgeskenk‘n Herdenkingsgeskenk het deur die vingers geglip. $2 000 aan ‘n lint is met ‘n heliumballon per ongeluk die hemele in!...more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.