Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
February 10, 2026Êrens oorsee 10 Februarie 2026Rita Rinne vertel vir Martelize Brink van die lewe in Finland, waar daar 3 miljoen saunas en 5,6 miljoen mense is....more10minPlay
February 10, 2026Katherberg in BellvilleHaidee Muller-Isaacs loer in by 'n herberg vir katte, waar sy uitvind wat daar gebeur met die weggooikatjies....more9minPlay
February 10, 2026'n Bruid vir die platteland‘n Hooggeplaasde amptenaar in Suid-Korea is uit sy party geskors nadat hy voorgestel om die land bevolkingsgroei-uitdaging op te los deur jong vroue uit Viëtnam en Sri Lanka in te voer, om bruide op die platteland te word....more2minPlay
February 09, 2026Albatros-taakmagDr. Hanneline Smit-Robinson vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se albatrostaakmag wat al 20 jaar bedrywig is....more10minPlay
February 09, 2026Werner Koenze se heimatWerner Koenze vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy liefde vir Amalienstein duskant Zoar in die Karoo. Werner woon al lank in die Kaap, waar hy homself uitleef as passievolle onderwyser by Excelsior Sekondêr in Belhar, maar hy kan net nie daai deel van sy wortels afsweer nie. Dis sy heimat, sê hy......more5minPlay
February 09, 2026Jou naam se komvandaan 9 Februarie 2026Dr. Willem Botha praat oor Germaanse name soos Dewald, Leopold, Bernard, Gerhard, Reinhard en Mynhard....more8minPlay
February 09, 2026GeldrangskikkingsVoor Valentynsdag waarsku Kenia se sentrale bank teen die praktyk van rangskikkings van banknote. Skade aan banknote is strafbaar met drie maande tronkstraf, 2000 Sjieling of beide....more2minPlay
February 06, 2026Gholfskeidsregter Inus Marais – Deel 3Inus Marais moet as internasionale gholfskeidsregter met die groot honde saamloop. Dit is maklik om gewone reëls toe te pas op die gholfbaan, maar daar is ook vreemdes. Johan Rademan het Inus gepols oor die vreemdste beslissing wat hy moes besleg....more8minPlay
February 06, 2026360 Speseryroete - Deel 116Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor marjolein en origanum....more10minPlay
February 06, 2026Ongelukkige Feng ShuiFeng Shui het gemaak dat ‘n vrou ‘n verkeerspieël in haar straat geskuif het. Die skuiwery het verskeie motorongelukke veroorsaak....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.