Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
February 05, 2026Ouma (86) skryf ‘n hygromanVroeër jare was Santjie Schutte van Zeerust ‘n skoolhoof en ‘n mens wat gehou het van stories skryf. Toe sluit sy by die Zeerust Skrywersgilde aan, en nou, op 86, het sy haar eerste hygroman gepubliseer. Mariska Spoormaker het by haar gaan kuier....more7minPlay
February 05, 2026Jonk 5 Februarie 2026Dr. Zander Oliver praat oor die rol van tandepasta, en wat jy regtig nodig het....more7minPlay
February 05, 2026Boelie-gelukbringerDie Harry Potter-karakter, Draco Malfoy, is skielik ‘n gelukbringer in China. Malfoy vertaal in Mandaryn na Ma Er Fu - Perde bring voorspoed. Die komende jaar is die jaar van die perd....more2minPlay
February 04, 2026Vier keer met kanker gediagnoseerJanel Osborne vertel dat sy vir ‘n vierde keer met kanker gediagnoseer is. Tydens die vorige behandelings het sy byna al haar sig verloor. Lambert Badenhorst is aan haar sy, en vertel van planne om haar te ondersteun....more15minPlay
February 04, 2026Kleimuseum vier 40 jaar met robyne90 SHADES OF RUBY is die tema van die uitstalling in die Durbanville-galery en Kleimuseum by Rust en Vrede. Die Kleimuseum is enig in sy soort in Suid-Afrika, en is 40 jaar gelede ingehuldig deur die legendariese keramiekkunstenaar, Esias Bosch. Die gebou dateer uit 1840, en om 40 jaar met die oog op Valentynsdag te vier met die kleur van robyne is merkwaardig. Johan Rademan het met kurator Donovan Mynhardt gesels, wat besonders trots is op die 40-jarige viering....more7minPlay
February 04, 2026Wat kan ons leer by… 4 Februarie 2026Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink van die Babiloniërs se wette, wat steeds in hedendaagse regstelsels se beginsels te vind is....more9minPlay
February 04, 2026Engel met 'n eerste minister se gesigNá die opknapping van ‘n fresko in ‘n kapel, lyk die gesig van ‘n engel nou nes Italië se eerste minister, Giorgia Meloni. Op Instagram sê sy dat sy beslis nie soos ‘n engel is nie....more2minPlay
February 03, 2026Êrens oorsee 3 Februarie 2026Liezl Owen vertel vir Martelize Brink van die eilandlewe by Cape Cod, VSA. Vandag is dit -12 grade Celsius daar, maar dit is ‘n gewilde vakansiebestemming in die somer....more7minPlay
February 03, 2026Karoo Kaarte vier vyf jaarHaidee Muller-Isaacs vind meer uit van Karoo Kaarte, die KKNK se multidissiplinêre gemeenskapsprogram, wat vanjaar vyf jaar oud word. Dié span het onlangs afgeskop met die beplanning van hulle splinternuwe teaterproduksie, Spoel, wat by die 30ste KKNK debuteer, asook hulle vele ander kreatiewe uitkomste....more9minPlay
February 03, 2026Minion-moeilikheidDie Spaanse sierskaatskampioen, Tomas-Llorenc Guarino Sabate, moet sy roetine by die Olimpiese Spele verander. Kopiereg is die rede. Hy gebruik al heel seisoen musiek van die Minions-animasiefilm, maar het nie toestemming om dit by die Winter Olimpiese Spele te gebruik nie....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.