Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
January 29, 2026Somber speelgoedperd word gewildIn China word dit die jaar van die perd. ‘n Fout met die vervaardiging van ‘n speelgoedperd het tot ‘n topverkoper gelei. ‘n Perd se glimlag is verkeerd aangewerk, en die somber perdjie resoneer met jong werkers wat soos korporatiewe slawe voel....more2minPlay
January 28, 2026Deon Lotz in in RSG se middagvervogverhaalDeon Lotz vertel vir Martelize Brink van sy rol in RSG se middagvervogverhaal, Faksie. Hy praat ook oor die filmbedryf se optog na die parlement....more8minPlay
January 28, 2026Theresa se mediawêreldHaidee Muller-Isaacs gesels met Netwerk24 se adjunkredakteur, Theresa Olivier, oor haar lewensverhaal. Sy vertel hoe sy in die mediawêreld beland het, watter stories vir haar belangrik is om te vertel, en die lewenslesse wat haar loopbaan in die joernalistiek haar geleer het. Sy sonder ook 'n paar stories uit wat haar altyd sal bybly....more10minPlay
January 28, 2026Wat kan ons leer by… 28 Januarie 2026Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink van die sterrekykers van Babilon en China van 5 VC, ‘n NASA-sterrekundige van 2025 NC, en die Betlehlemster....more8minPlay
January 28, 2026Lego CrocsCrocs het ’n Lego-weergawe bekendgestel. Dit is ’n Lego-blok(kie) waarop jy met gemak kan trap....more1minPlay
January 27, 2026Êrens oorsee 27 Januarie 2026Matty Strydom gesels met Martelize Brink oor haar viermaande lange reis deur Indië....more12minPlay
January 27, 2026Die sielkunde van Jan Tuisbly se karretjieNoudat Desember se feestyd met vriende- en familiesamesyn iets van die verlede is, is dit dalk tyd om te kyk na die mense wat nie in die geroesemoes van mense wil beland nie, en verkies om by die huis te bly, al is dit op hulle eie. Mariska Spoormaker het hieroor gepraat met Hanna Kotze, ‘n kliniese maatskaplike werker en traumaberader van die Baai....more8minPlay
January 27, 2026TV-span van Japan in WupperthalGavin Terblanche, David Bush en Takanori Hoshi vertel van die NHK TV-span van Japan se besoek aan Wupperthal....more10minPlay
January 27, 2026Museum van persoonlike mislukkingsIn Vancouver is daar ‘n museum van persoonlike mislukkings. Goed waar dinge fout gegaan het, is daar te sien, met die storie waar die item inpas....more2minPlay
January 26, 2026Panthera Africa grootkat-toevlugsoordLizaene Cornwall vertel vir Martelize Brink van die Panthera Africa grootkat-toevlugsoord by Stanford, wat onlangs skade gelei het met die brande in die omgewing....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.