Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
February 26, 2026Lorenzo Darries se hartToe die Good Hope FM-sportaanbieder en Expresso-vervaardiger, Lorenzo Darries, in 2023 met eindstadium hartversaking gediagnoseer is, was hy nie verbaas om te hoor dat hy 'n nuwe hart sal moet kry nie. Dis immers 'n familiekwaal. Met die hedendaagse tegnologie kon dokters 'n plan maak terwyl Lorenzo op 'n hart wag, en hy het 'n linkerventrikulêre hulpapparaat gekry. Dis 'n meganiese pomp wat ingeplant is om sy hart te help om bloed deur sy liggaam te sirkuleer. Haidee Muller-Isaacs het met hom gepraat....more7minPlay
February 26, 2026Jonk 26 Februarie 2026Aiden Lottering praat oor hipnose, waarmee dit kan help, en die wanpersepsies....more8minPlay
February 26, 2026Touspring-uitdaging‘n Sewejarige in China het op ‘n video gesê hy sal soveel keer touspring as wat die video “likes” aanlyn kry. Binne ‘n dag was daar al 1,8 miljoen mense wat van die video gehou het!...more2minPlay
February 25, 2026Petro se passie vir weeskindersPetro Uren het as sesjarige by die Herberg Kinderhuis op Robertson beland. Vandag werk sy vir die einste kinderhuis as fondswerwer. Sy glo dat kinders wat in kinderhuise is met absolute deernis en menswaardigheid hanteer behoort te word. Sy is passievol oor haar werk om hulle lewe te verbeter....more7minPlay
February 25, 2026Wat kan ons leer by... 25 Februarie 2025Dr. Mandie Uys praat oor die 2 500 jaar oue boek, Die Kuns van Oorlogvoering deur San Tsu, wat steeds voorgeskrewe leesstof is in die Amerikaanse weermag en Japanese sakeskole....more8minPlay
February 25, 2026Bodemlose koffie‘n Administratiewe fout by ’n koffeiwinkel het Sophie Downing van Nottingham op papier 100 000 keer ryker as Elon Musk gemaak! Sy het darem nie die glips uitgebuit nie....more2minPlay
February 24, 2026Êrens oorsee 24 Februarie 2026Jeanine Maricic vertel vir Martelize Brink van die Wit Stad, Belgrado in Serwië....more5minPlay
February 24, 2026Grys en gatvol vir menopouseMelanie Verwoerd praat oor menopouse, hoe min inligting daaroor in Afrikaans beskikbaar is, en die Grys & Gatvol-potgooi op hierdie tema....more11minPlay
February 24, 2026Goud vir Osaka se waterpype‘n Anonieme skenker het 21 kg goud vir Osaka se Waterburo gegee, met die wens dat die waterinfrastruktuur verbeter word....more2minPlay
February 23, 2026Wat is fout my troeteldier?Veearts dr. Ingrid de Wet beantwoord luisteraarsvrae oor hulle troeteldiere....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.