Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
March 06, 2026360 Speseryroete - Deel 120Kos- en klutuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche verduidelik hou om jou eie speserymengsels maak....more7minPlay
March 06, 2026Elna van StilbaaiBoekeredakteur Elna van der Merwe het vier jaar gelede die Moederstad verruil vir Stilbaai in die Suid-Kaap. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe die dorp onder haar vel ingekruip het, en hoe warm haar hart steeds klop ná die sukses van die pas afgelope Stilbaai-boekefees....more10minPlay
March 06, 2026Sy sink op 98 steeds die balleOp 98 is Maggie Kennedy van Florida in die VSA die oudste kompeterende potspelspeler. Sy het die onlangs weer aan ‘n nasionale kompetisie in Las Vegas deelgeneem....more2minPlay
March 05, 2026Familie maak al halwe eeu lank skoeneTeen globalisering, massaproduksie en aanlynverkope in, bly ’n leerskoen-familieonderneming op Wellington al 50 jaar lank staande. Johan Rademan het Nic Slabber, wat sy ouers se skoene moet volstaan, gevra of hulle nog op koers is, en die pad wat hy moes stap om in pas te bly....more10minPlay
March 05, 2026Jonk 5 Maart 2026Judey Pretorius praat oor perimenopause en ghepaardgaande veranderende velsorgbehoeftes....more11minPlay
March 05, 2026Slim-polisiestasieEthiopië beproef ‘n onbemande polisiestasie, waar jy op tablette op die polisie se knoppie kan druk....more2minPlay
March 04, 2026Gloria Arendz TheilerGloria Arendz Theiler gesels met Martelize Brink oor haar grootwordjare op Elsiesrivier saam met haar broer Errol Arendz, wat in die modewêreld werk....more10minPlay
March 04, 2026Wat kan ons leer by... 4 Maart 2026Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink wat die antieke Chinese ons oor papier, die drukpers en papiergeld kan leer....more14minPlay
March 04, 2026Dis nie reg dat 'n regter KI gebruik nie‘n Regter in Indië is in die warm water omdat sy KI gebruik het vir ‘n uitspraak in ‘n hofsaak. Sake waaruit die KI aangehaal het, bestaan egter nie....more2minPlay
March 03, 2026Êrens oorsee 3 Maart 2026Willem van der Colff vertel vir Martelize Brink van die lewe in Oekraïne, waarheen hy in 1995 verhuis het en in die bediening staan. Met die uitbreek van die oorlog het die gesin Suid-Afrika toe getrek, maar hy gaan twee maal ‘n jaar vir drie maande op ‘n slag terug Oekraïne toe....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.