Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
March 03, 2026Eduard stry wéér teen kankerDie legendariese oud-balletdanser, dr. Eduard Greyling, stry 'n tweede stryd teen kanker. Dié keer is hy oorgehaal om die siekte wéér te klop met immunoterapie. Die behandeling is egter peperduur, maar daar is altyd hoop, vertel hy vir Haidee Muller-Isaacs....more8minPlay
March 03, 2026Ouers soek skoonkinders aanlynIn China is daar aanlynplatforms waar ouers ‘n gade vir hulle kinders kan soek. Die ouerpare gesels eers met mekaar, dan hoor die kinders van die reëlings....more2minPlay
March 02, 2026Besoekende Antarktiese diereMaryke Musson vertel vir Martelize Brink van Antarktiese diere wat die Auid-Afrikaanse kus besoek, soos die krapeter-rob wat onlangs in die Strand gesien is....more11minPlay
March 02, 2026Druiwe-seepCharlene van Graan en Bianca Grobbelaar vertel vir Martelize Brink van Natrossie, ‘n inisiatief op Kylemore waar 'n groep nasorg-mammas handgemaakte seep vervaardig en vleg in die vorm van ’n druiwetros....more9minPlay
March 02, 2026Jou naam se komvandaan 2 Maart 2026Dr. Willem Botha praat oor die oorsprong van name soos Wilhelm, Wim, Wimpie en Wilhelmina....more8minPlay
March 02, 2026Wyn onder water verouderIn Chili verouder hulle wyn onder in die see. Die wyn lê vir 8 maande tot ‘n jaar sowat 10 tot 20 meter onder die golwe. Die temperatuur daar is deur die jaar konstant 11 grade Celsius....more2minPlay
February 27, 2026Eitemal se Jaffie op RSGEben Cruywagen vertel van die uitdaging om Eitemal se JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE te verwerk vir radio, en hoe die karakters uit die boek ‘n ander vorm moes aanneem....more8minPlay
February 27, 2026360 Speseryroete - Deel 119Kos- en klutuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche vertel van soet antieke wors, en dat die woord, poeding, van die Latynse woord vir wors kom....more6minPlay
February 27, 2026Amanda Strydom by KKNKAmanda Strydom vertel vir Martelize Brink van haar KKNK-herrineringe en -hoogtepunte, en wat sy vanjaar daar doen....more11minPlay
February 27, 2026Rygoed se sêgoedIn New York wou die Departement van Motorvoertuie ‘n stop sit aan ‘n oupa se gebruik van sy kampeerwa se nommerplaat, PB4WEGO. Op die ou end het die staat se goewerneur ingegryp....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.